EquiLyn Ryskool

EquiLyn Ryskool Stabeling and horse riding center.

Wat n lekker dag en saam kuier dankie aan elkeen wat deel was van die dag.☺️
08/11/2022

Wat n lekker dag en saam kuier dankie aan elkeen wat deel was van die dag.☺️

Prysuitdeling 2022.Baie geluk aan elkeen van ons maats wat hard gewerk het deur die jaar.
08/11/2022

Prysuitdeling 2022.
Baie geluk aan elkeen van ons maats wat hard gewerk het deur die jaar.

28/10/2022

Ons kan nie meer wag nie...

Vir meer inligting kontak ons gerus 0716096107

Kom kuier en kamp lekker saam ons op die plaas. Pret pret pret.
14/10/2022

Kom kuier en kamp lekker saam ons op die plaas. Pret pret pret.

Kan nie wag om aan al ons maats erkenning te gee vir hul harde werk en prestasies nie.
13/10/2022

Kan nie wag om aan al ons maats erkenning te gee vir hul harde werk en prestasies nie.

Hunadi Bohlale Hamese and Peek a Boo Represented Limpopo at Core League Newcomers Nationals and we are so proud of her. ...
07/10/2022

Hunadi Bohlale Hamese and Peek a Boo
Represented Limpopo at Core League Newcomers Nationals and we are so proud of her. She did incredibly well.
10 yrs and up Lead Rein
Show jumping- 2nd & 2nd
Equitation- 3rd
Working Riding -5th
Performance Riding - 3rd
Dressage- 4th and 7th.

Ruwan Lourens en Daisy verteenwoordig Limpopo by SAWMGA Nationals en verbaas almal soos hulle die stof laat staan. Hierd...
07/10/2022

Ruwan Lourens en Daisy verteenwoordig Limpopo by SAWMGA Nationals en verbaas almal soos hulle die stof laat staan. Hierdie seuntjie het ongelooflik gery en ons bars kompleet van trots. Ruwan en Daisy behaal die volgende.
SANESA level 3
4 x 1ste
2 x 2 de
1 x 3de
1 x 4de
2 x placed
Hy was Overall Camp en sy
Span eindig 1ste
Hy bump level 4 toe.
SAWMGA Level 4
1 x 2de
1 x 3de
1 x 4de
1 x6de
1 x 8ste
2 x 9de
1 x 10de
Hy word ook gekies as 1van 5 Laerskool seuns vir die SAEF span.
Ruwan ons is ongelooflik trots op jou.

Franco Lourens en Bella verteenwoordig Limpopo by SAWMGA Nationals en ry uitstekend hulle behaal die volgende plekke en ...
07/10/2022

Franco Lourens en Bella verteenwoordig Limpopo by SAWMGA Nationals en ry uitstekend hulle behaal die volgende plekke en ons bars van Trots. Baie geluk julle.
Franco SANESA level 1
2 x 1ste
2 x 2de
2 x 4de
2 x placed
Sy span eindig 3de hy bump ook na Vlak 2.
Baie geluk Franco.

Melike Lourens en Shequila gaan verteenwoordig Limpopo by SAWMGA Nationals 2022 hulle ry uitstekend en verbeter 5 van hu...
07/10/2022

Melike Lourens en Shequila gaan verteenwoordig Limpopo by SAWMGA Nationals 2022 hulle ry uitstekend en verbeter 5 van hulle tye. Haar span behaal ook n algehele 2de plek. Ons is super trots op jou Melike...

Lynrie Botha en Brandonberg Land Owner en Dotty verteenwoordig Limpopo by Core League Nationals. Hulle vaar uitstekend e...
07/10/2022

Lynrie Botha en Brandonberg Land Owner en Dotty verteenwoordig Limpopo by Core League Nationals. Hulle vaar uitstekend en behaal onerskeidelik die volgende plekke. Ons is baie trots op jou.
6de Dressage
6de Performance Riding
8ste Working Riding
9de Working Hunter
8ste Equitation

Mienke Botha en StrawberryVerteenwoordig Limpopo by Core League Newcomers Nationals. Sy maak ons ongelooflik trots en ry...
07/10/2022

Mienke Botha en Strawberry
Verteenwoordig Limpopo by Core League Newcomers Nationals. Sy maak ons ongelooflik trots en ry soos n super ster. Mienke behaal die volgende plekke in die 9 en jonger " off lead " klas
1ste show jumping
10de show jumping
5de Performance Riding
6ste Working Riding
7de Dressage
12de Dressage

Leeyah Bhikhoo and JeronimoRepresented Limpopo at Core League Nationals 2022. They had a rough time at the show, but not...
07/10/2022

Leeyah Bhikhoo and Jeronimo
Represented Limpopo at Core League Nationals 2022. They had a rough time at the show, but not once did she give up or showed any negativity. That is what good sportsmanship means. We are proud of you, you set an amazing example for the rest.

Address

Gruysbank
Marble Hall
0450

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 18:00

Telephone

+27716096107

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EquiLyn Ryskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to EquiLyn Ryskool:

Share