Bloues Malmesbury Rugby Voetbal Klub

Bloues Malmesbury Rugby Voetbal Klub Established in 1881 with a rich history, making us one of the oldest rugby clubs in the Western Cape.

25/08/2026

Shout out to our Medic๐Ÿ“ข๐Ÿ˜Ž! Baie dankie vir alles wat jy vir onse klub doen en beteken! Jou opoffering en ondersteuning is unmatched ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ’™. Ons waardeer jou baie!!!

Ons wil graag baie dankie sรช aan Johan Strauss, CKvapes en Fairpark Liquors vir die donasie wat aan ons Klub gemaak is. ...
20/08/2026

Ons wil graag baie dankie sรช aan Johan Strauss, CKvapes en Fairpark Liquors vir die donasie wat aan ons Klub gemaak is. Julle ondersteuning en belegging in ons Spelers word opreg waardeer en maak 'n werklike verskil. Baie dankie ๐Ÿ™๐Ÿ’ช๐Ÿ“ข.

Ons reis weer bietjie Piket-bo-berg toe komende naweek!! 2 more to go en ons is ready๐Ÿ“ข๐Ÿ’ช want dis lekker hier!
19/08/2026

Ons reis weer bietjie Piket-bo-berg toe komende naweek!! 2 more to go en ons is ready๐Ÿ“ข๐Ÿ’ช want dis lekker hier!

14/08/2026

'n Boodskappie vanaf voormalige Bloues Speler en huidige Sanlam Boland Kavaliers- Hoof Afrigter, Hawies Fourie.

Kom ons vang vรชrder gees en geniet ons rugby mรดre๐Ÿ˜.

Next match! Ons speel tuis hierdie naweek๐Ÿ˜Ž ! 3 more to go! Let's do this๐Ÿ“ข.
12/08/2026

Next match!

Ons speel tuis hierdie naweek๐Ÿ˜Ž ! 3 more to go!

Let's do this๐Ÿ“ข.

Hierdie naweek travel ons bietjie Broodkraal toe! Daar is nog 4 wedstryde oor vir die seisoen ๐Ÿ˜Ž. Ons gaan lรช nie, ons ve...
06/08/2026

Hierdie naweek travel ons bietjie Broodkraal toe!

Daar is nog 4 wedstryde oor vir die seisoen ๐Ÿ˜Ž. Ons gaan lรช nie, ons veg voort๐Ÿ’ช๐Ÿ“ข want rugby is lekker!!

31/07/2026

Dis derby hier buite!!!

Ons sien uit na lekker rugby! Bring die familie en kinders en kom geniet die dag met ons๐Ÿ“ข๐Ÿ’™๐Ÿ’ช.

๐Ÿ’™ Bloues Gee Terug ๐Ÿ’™Ons nooi al ons spelers, lede, ondersteuners en die gemeenskap uit om saam met ons 'n verskil te maa...
26/07/2026

๐Ÿ’™ Bloues Gee Terug ๐Ÿ’™

Ons nooi al ons spelers, lede, ondersteuners en die gemeenskap uit om saam met ons 'n verskil te maak. Ons ondersteun met trots hierdie uitreikingsprojek.

Skenk sjokolades voor of op 4 Augustus.

Hierdie skenkings sal gebruik word om geskenksakkies vir Vrouedag saam te stel en spesiale vroue in ons gemeenskap te bederf.

Geen bydrae is te klein nie โ€“ elke skenking help.

๐Ÿ“ Aflaaisperdatum: 4 Augustus

Kom ons wys wat die Bloues-gemeenskap kan doen wanneer ons saamstaan. ๐Ÿ’™๐Ÿ‰

22/07/2026

๐Ÿ’™ Maak die veld blou! ๐Ÿ’™

Kom ondersteun die Bloues hierdie naweek in Chatsworth! Bring jou familie, vriende en jou Bloues-gees saam. Kom ons vul die kantlyn met blou en wys waarvoor ons klub staan!

Sien julle langs die veld! ๐Ÿ’™๐Ÿ‰

See you this weekend!!! ๐Ÿ˜Ž๐Ÿ’ช
07/04/2026

See you this weekend!!! ๐Ÿ˜Ž๐Ÿ’ช

Address

Dieprivier Sportgrounds
Malmesbury
7300

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bloues Malmesbury Rugby Voetbal Klub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category