Franzel Bonsmaras

Franzel Bonsmaras Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Franzel Bonsmaras, Leeudoringstad.
(2)

29/12/2025

“By elke nuwe Bonsmara-kalf lê ’n nuwe begin. Mag die seisoen wat voorlê - en 2026 - vol groei en seën wees vir al ons boere.”

-Franzel Bonsmaras 🌱



As die natuur praat, luister ons. Planter is versper deur ‘n kwaai kiewiet nes. Soos hulle sê: Leef en laat leef.
19/11/2025

As die natuur praat, luister ons.
Planter is versper deur ‘n kwaai kiewiet nes.

Soos hulle sê:
Leef en laat leef.

Splinternuut!
14/11/2025

Splinternuut!

12/11/2025

Dis dalk stil aanlyn, maar ons is volstoom aan die gang op die plaas!

Plantseisoen is hier - BAIE STERKTE aan al die boere.

  | Die rooi is mos mooi!•••
24/09/2025

| Die rooi is mos mooi!



19/09/2025

Ons is baie opgewonde om 𝗚𝗝𝗡𝟮𝟮-𝟰𝟮𝟵 by die Franzel kudde te verwelkom!

Hy is ’n funksionele bul met sterk kloue, goeie skede & skrotum, en uitstekende kapasiteit. Hy het ’n mooi keelvel, breë kop en bek, gladde vel en haar, asook ’n lang stert. Sy breedte loop egalig van voor tot agter.

Sy ma is ’n vrugbare koei (TKP 375/6, reproduksie 111) en sy ouma spog met ‘n TKP van 419/9. Dié bul se seleksiewaardes is mooi gebalanseerd, met groei en karkaseienskappe ver bo rasgemiddeld.



“Optimism is the ability to look at the future with hope and confidence.” - Unknown•••
29/08/2025

“Optimism is the ability to look at the future with hope and confidence.” - Unknown



Opgewonde vir die seisoen wat voolê…••
23/08/2025

Opgewonde vir die seisoen wat voolê…


A picture is worth a thousand words... and this is one of our all-time favorites!••
22/08/2025

A picture is worth a thousand words... and this is one of our all-time favorites!


Dis die klein dinge wat saak maak…Sal daar ooit ‘n grooter voorreg wees?🐂💖••
25/07/2025

Dis die klein dinge wat saak maak…Sal daar ooit ‘n grooter voorreg wees?🐂💖


Vandag ń week terug het ons veiling gehou. Baie dankie aan almal wat ons ondersteun het. Ons waardeer dit opreg.Daar was...
09/07/2025

Vandag ń week terug het ons veiling gehou. Baie dankie aan almal wat ons ondersteun het. Ons waardeer dit opreg.

Daar was 100% verkope met ń gemiddeld van R59 430 vir die bulle, R19 270 vir die dragtige koeie en R23 890 vir die dragtige verse.

Ons sien uit daarna om volgende jaar weer veiling te hou!



Address

Leeudoringstad

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Franzel Bonsmaras posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share