Little Tennis Pro Academy

Little Tennis Pro Academy Little Tennis Pro Academy specializes in developing the next generation of tennis players from the age of five at Kuils River Tennis Club

Tennis Coaching Venues:
Kuils River Tennis Club & Mikro Primary School

Schools:
Mikro Primary School & Academy Private School

Verlede Saterdag, die 21ste Maart het ons die TWAALFDE Ouer en Kind Dubbelstoernooi gehou by Kuilsrivier Tennisklub! 🎾 O...
28/03/2026

Verlede Saterdag, die 21ste Maart het ons die TWAALFDE Ouer en Kind Dubbelstoernooi gehou by Kuilsrivier Tennisklub! 🎾

Ons Hemelse Vader het weer vir 'n pragtige dag en heerlike sonskyn weer gesorg, waarvoor ons altyd dankbaar is. πŸ™

Weereens baie dankie aan al ons toeskouers wat saamgekom het om die toernooi te ondersteun. Julle teenwoordigheid word soos altyd baie waardeer. πŸ™Œ

'n Spesiale woord van dank aan al ons ouers wat die Green Dot tennisb***e, asook die gegeurde water en sjokolade geborg het.

Ons is ook baie dankbaar aan Kobus van Pro Mortgage wat al ons medaljes geborg het.

Ons waardeer jul bereidwilligheid om as borge op te tree ongelooflik baie. πŸ†πŸ₯‡πŸ₯ˆπŸ₯‰

Met ons tiende jaar as 'n Akademie hier in die Weskaap het ons al ons vorige leerlinge wat nou reeds in die Hoërskool is, ook genooi om aan ons Ouer & Kind Dubbelstoernooi Reunie te kom deelneem. 😎

Byten elke ouer en kind wat ons toernooi kom ondersteun het en waarvoor ons baie dankbaar is, waardeer ons dit ook net so baie dat Aidan, Margo en Etienne wat tans in die HoΓ«rskool is saam met hul ouers die tyd uitgekoop het om aan ons toernooi te kom deelneem. πŸ«ΆπŸ™Œ

Almal het baie pret gehad en ons sien uit na ons volgende Ouer & Kind Dubbelstoernooi nader aan die einde van September. πŸ‘€

Vriendelike groete, Ryno & Annerine 🌟

www.promortgage.co.za

Op Saterdag, die 27ste September het ons die ELFDE Ouer en Kind Dubbelstoernooi gehou by Kuilsrivier Tennisklub! 🎾Soos a...
18/10/2025

Op Saterdag, die 27ste September het ons die ELFDE Ouer en Kind Dubbelstoernooi gehou by Kuilsrivier Tennisklub! 🎾

Soos altyd is ons so dankbaar aan ons Hemelse Vader vir die pragtige dag en mooi weer wat Hy vir ons bewerkstellig het. πŸ™πŸŒ₯

Die wedstryde wat gespeel was tussen al die ouer en kind dubbelpare het weer vir tonne pret en lekker saamlag gesorg, met 'n paar naelskraap wedstryde wat op die ou einde die wenners van beide die Hoof en Plaatkompetisie bepaal het. 😎

Weereens baie dankie aan al ons toeskouers wat saamgekom het om die toernooi te ondersteun. Julle teenwoordigheid word soos altyd baie waardeer. πŸ™Œ

'n Spesiale woord van dank aan ons tennisouer wat die Oranje en Groen-dot b***e geborg het, asook Kloppers Sport in Brackenfell wat al die waterbottels geborg het en ook ons Hoofborg, Technipunch Products wat al die medaljes vir ons Ouer & Kind Dubbelstoernooi geborg het.

Ons waardeer jul bereidwilligheid om as borge op te tree ongelooflik baie. πŸ†πŸ₯‡πŸ₯ˆπŸ₯‰

Ons is baie opgewonde om die goeie nuus aan julle bekend te maak dat ons al die oudleerlinge van Laerskool Mikro wat oor die jare heen by ons tennisafrigting gedoen het, te nooi om aan volgende jaar se Ouer & Kind Dubbelstoernooi deel te neem.

Ons sien dan uit om julle by ons volgende Ouer & Kind Dubbelstoernooi te verwelkom.

Vriendelike groete,
Ryno & Annerine 🌟
www.littletennispro.com
www.tpproducts.co.za
www.klopperssport.co.za



Die afgelope Saterdag het ons die voorreg gehad om ons TIENDE Ouer en Kind Dubbelstoernooi te hou en vir die eerste keer...
17/03/2025

Die afgelope Saterdag het ons die voorreg gehad om ons TIENDE Ouer en Kind Dubbelstoernooi te hou en vir die eerste keer by Kuilsrivier Tennisklub. 🎾

Weereens is ons so dankbaar aan ons Hemelse Vader vir die lekker koel, wolkbedekte dag wat Hy vir ons gegee het. πŸ™πŸŒ₯

Die wedstryde van beide die Hoof en Plaatkompetisie het soos altyd vir 'n paar verrassings gesorg, met naelskraap potte en 'n paar seer spiere na die tyd. 😎

Die dag het weereens baie mooi verloop en almal wat deelgeneem het, het die wedstryde wat gespeel was en die samesyn baie geniet! πŸ₯³

Baie dankie aan al ons toeskouers wat saamgekom het om die toernooi te ondersteun. Dis altyd lekker om jul daar te hΓͺ. 🀩

Ek en Annerine en diegene wat deelgeneem het, waardeer jul teenwoordigheid baie. πŸ™Œ

'n Spesiale woord van dank aan ons tennisouers, wat die Oranje en Groen-dot b***e geborg het, asook ons Hoofborg, Technipunch Products wat al die medaljes vir ons Ouer & Kind Dubbelstoernooi geborg het. Ons waardeer jul bereidwilligheid om as borge op te tree ongelooflik baie. πŸ†πŸ₯‡πŸ₯ˆπŸ₯‰

Ons sien dan uit om julle weer terug te verwelkom aan die einde van die derde kwartaal vir ons ELFDE Ouer & Kind Dubbelstoernooi. (Datum sal nog bekendgestel word nader aan die tyd)

Vriendelike groete,

Ryno & Annerine 🌟

www.littletennispro.com
www.tpproducts.co.za


Na gelang van die suskes van ons vorige Ouer & Kind Dubbelstoernooi wat ons op Saterdag, die 3de Februarie gehou het en ...
16/09/2024

Na gelang van die suskes van ons vorige Ouer & Kind Dubbelstoernooi wat ons op Saterdag, die 3de Februarie gehou het en as gevolg van die versoek van baie van ons ouers en kinders wat betrokke was by daardie toernooi, het ons besluit om 'n tweede toernooi te hou. 🎾

Ons het dus hierdie afgelope Saterdag ons 9de Ouer & Kind Dubbelstoernooi gehou te Laerskool Mikro en ons kan ons Hemelse Vader nie genoeg dank vir die pragtige sonskyn en windlose dag wat Hy vir ons gegee het nie.πŸ™β˜€οΈ

Sestien dubbelspare het weer bymekaar gekom en elkeen was baie opgewonde en slaggereed gewees om die dag saam met mekaar teen ander ouer en kind dubbelspare mee te ding. 😎

Ons is ook dankbaar vir oom Etienne en tannie Thalita wat bereid was om saam twee van ons Akademie se kinders te speel. πŸ§‘πŸΌπŸ§’πŸΌ

Daar was so baie dubbelspare wat moeite gedoen het om dieselfde 'outfits' aan te trek vir ons 'best-dressed couple' kompetisie. 🀑

Op die ou einde het AndrΓ© & Maritz, wat soos Seerowers aangetrek het, net net vir Jannie & Mignon gewen wat soos Superman en Supergirl aangetrek het. πŸ¦Έβ€β™‚οΈπŸ¦Έβ€β™€οΈ

Die dag se toernooi het weereens baie mooi verloop en almal wat deelgeneem het, het die wedstryde wat gespeel was en die samesyn baie geniet! πŸ₯³

Baie dankie aan al ons toeskouers wat saamgekom het om die toernooi te ondersteun. Dis altyd lekker om jul daar te hΓͺ. Ek en Annerine en diegene wat deelgeneem het, waardeer jul teenwoordigheid baie. 🀩

Gelukwense aan al ons Hoofkompetisie, asook Plaatkompetisie wenners. Almal het met sulke pragtige gesindhede meegeding en daarom is elkeen wat deelgeneem het KAMPIOENE in ons oΓ«, of jul 'n medalje gewen het of nie! πŸ†πŸ₯‡πŸ₯ˆπŸ₯‰

Ten slotte bedank ons graag vir Delia en Matthew wat na afloop van die dubbelstoernooi, 'n vertonings wedstryd teen my en Zandré gespeel het. 🌟

Die vertonings wedstryd was hoofsaaklik ter dankbetoging aan God en aan almal wat saam met ons 'n pad gestap het die afgelope sewe jaar en nege maande en ook omdat Matthew en ZandrΓ©, wat vanaf graad R by ons Akademie familie aangesluit het en as die langste bestaande lidmate van ons Akademie, die einde van die jaar hul laerskool loopbaan klaarmaak by Mikro. πŸ™Œ

Ryno & Annerine 🎾
www.littletennispro.com

This past Saturday we had the privilege to host our 8th annual Parent & Child Doubles tournament! 🎾Sixteen doubles pairs...
06/02/2024

This past Saturday we had the privilege to host our 8th annual Parent & Child Doubles tournament! 🎾

Sixteen doubles pairs came together to enjoy a few hours of tennis fun against one other, and from the very start there was an amazing buzz as each child looked forward to playing a couple of games with their moms and dads. 🐝

There was even an uncle that got drafted in to play as both brother and sister wanted to play in the doubles, which added to the enjoyment of the doubles matches they were able to play together. πŸ§‘πŸΌπŸ§’πŸΌ

One mom couldn't choose between her two boys, so naturally we allowed her to play doubles with both! For how can we leave one sitting beside the tennis court while the other is having all the fun? πŸ€·β€β™‚οΈ

All in all, the day was another huge success, with everyone having a great time! And for that we would like to thank our Heavenly Father for making the day possible and blessing us with such beautiful weather. πŸ™ŒπŸ™

From start to finish we were able to witness a lot of jokes being made between opponents and some new friendships were made between the various doubles pairs that played against each other. 😎

That's what our Parent & Child Doubles tournament is all about. Bringing family members together in a unique way to bond a little, play a little and go home again with new and lasting memories that will last them a lifetime! 🌟

Thank you to one and all for making the day such a huge success. We couldn’t have held the tournament without your participation. πŸ₯³

We congratulate all our winners as well as everyone that played in the doubles, whether they ended up winning a medal or not. πŸ†πŸ₯‡πŸ₯ˆπŸ₯‰

A special mention goes out to our 'best dressed' doubles pairs for making the effort to wear something funny that matched, as well as to the β€˜man of the match’ award that went to either the boy or girl that played with the best attitude and sportsmanship, no matter what the outcome of their matches were. 🀩

We look forward to our 9th parent and child doubles tournament to be held, Lord willing, early next year. 🎾

Ryno & Annerine
www.littletennispro.com

What a year it has been! 🎾With 2023 almost at an end, we can only give glory and honour to our Heavenly Father for bring...
05/12/2023

What a year it has been! 🎾

With 2023 almost at an end, we can only give glory and honour to our Heavenly Father for bringing us safely through yet another four terms of tennis coaching. πŸ™

We would like to extend a heartfelt thank you to everyone that are part of our Academy Family for always sticking by us, no matter how tough life has been the past eleven months. πŸ‘¨πŸ»πŸ‘©πŸ»πŸ‘¦πŸ»πŸ‘§πŸ»πŸ‘±πŸ»β€β™‚οΈπŸ‘±πŸ»β€β™€οΈπŸ‘¦πŸΌπŸ§’πŸΌπŸ§‘πŸ½β€πŸ¦±πŸ‘©πŸ½β€πŸ¦±πŸ§’πŸ½πŸ‘§πŸ½

Now as we look back, we can truly say that tennis is still doing quite well worldwide with the recent crowning of a new tennis star, namely Carlos Alcaraz, that became the youngest number 1 player in the world at just 19 years of age, with Iga Swiatek still at the top of the woman’s rankings. πŸ†

Even though Carlos is currently the nr. 3 in the world, we believe he might eventually become as great as Roger Federer if he keeps on working as hard as he’s doing at the moment. πŸ™Œ

The boys and girls tennis are just as impressive with a good few juniors that are hoping to follow in their predecessors footsteps. 🀩

Having great up and coming talent also helps us to motivate our own tennis children that they too can achieve great success in their own game. But we do encourage them that it will take a lot of hard work and dedication to the sport of tennis to also become the best that one can be. πŸ₯‡πŸ₯ˆπŸ₯‰

We would also like to say goodbuy to our grade 7 pupils that will be embarking on their high school career next year. We will surely miss them and would like to wish them all the best for everything that lies ahead for them. πŸ‘¨β€πŸŽ“πŸ‘©β€πŸŽ“

So, with all that said, we’re looking forward to next year’s tennis season and would like everyone in our tennis family to enjoy a well deserved rest as they celebrate the joys of Christmas, and our Lord and Saviours birth until He comes again. πŸŒŸπŸŽ„

Ryno & Annerine πŸ₯°
www.littetennispro.com

This past Saturday we had the privilege to host our sixth Parent & Child Doubles Tournament. πŸ§”β€πŸ‘©πŸ‘¦πŸ‘§We had a full tourname...
20/04/2023

This past Saturday we had the privilege to host our sixth Parent & Child Doubles Tournament. πŸ§”β€πŸ‘©πŸ‘¦πŸ‘§

We had a full tournament with sixteen couples participating in our fun doubles extravaganza where everyone enjoyed a few hours of tennis on a crisp Autumn morning! 🎾

Everyone that participated are Champions in our eyes, but a word of congratulations to our Main Draw competition winners & our Plate competition winners that had to dig deep to win their respective finals matches. πŸ†πŸ₯‡πŸ₯ˆπŸ₯‰

The prize for our 'Best Dressed Couples' of the day went to Derick & Xandri as well as Aneurin & Rohan. Well done!πŸ₯

We're already looking forward to next year when we'll be hosting our seventh Parent & Child Doubles tournament, Lord willing. πŸ™Œ

A special thanks to all the grade 7 pupils that formed part of this special day. We will surely miss you. πŸ₯Ή

Ryno & Annerine
www.littletennispro.com

What a wonderful time everyone had last Saturday, the 21st of January with our grade R tennis demonstration at Mikro Pri...
29/01/2023

What a wonderful time everyone had last Saturday, the 21st of January with our grade R tennis demonstration at Mikro Primary School! 😁

Several grade R boys and girls came to enjoy a little bit of tennis fun and games with mom & dad watching, and a few even jumping in to help with those that were a bit shy at the beginning of the demonstration. πŸ‘¨β€πŸ‘©β€πŸ‘¦β€πŸ‘§

We're thankful for everyone that came and the feedback we received after the demo was finished, made us realize again just how important it is for the grade R pupils to get involved in the demo, so they can experience tennis first-hand to see if tennis is a sport they'd like to get involved in! 🌟

A heartfelt thanks to all the parents that took the time to bring their children to the demo. πŸ™Œ

We welcome those that became part of our Academy Family this past week, and am looking forward to journeying with them for many years to come! πŸ—“οΈ

www.littletennispro.com 🎾

02/12/2022

Graad 7’s - Tennis Memories (2017 - 2022)

Dis altyd vir ons hartseer om vir die graad 7 kinders wat die afgelope ses jaar by ons tennis geneem het vaarwel te sΓͺ, maar hierdie jaar is dit besonders moeilik! 😒

Ons moes vanmΓ΄re met Γ± spesiale vaarwel geleentheid nΓ‘ afloop van die saalbyeenkoms by Laerskool Mikro vir 21 van die graad 7’s wat vanaf 2017 tot 2022 by ons op een of ander tyd privaat tennisafrigting gehad het, finaal groet. βœ‹

Die graad 7’s is;

Aidan du Preez, JG v/d Berg, Etienne Mouton, JP Timmet, Ethan Tomlinson, Lucas Smith, Divan Burger, Stefan CotzΓ©, Luke Giles, Louis Botha, Zea Plekker, Janke Smuts, Danelle Human, Gizela Conradie, Anel du Plessis, RianΓ© Louw, Nina Truter, Carlie MeintjesMelienke Nel, Emma Mostert, Christine Kingsley & Lara van Zyl (nou woonagtig in Worcester) wat saam met Christine in die 4de kwartaal van 2016 al by my begin het as deel van Γ± groepie.

Vir diΓ© wat nie daar kon wees nie weens ander verpligtinge wil ek en Annerine graag die β€˜slide show’ wat ons vir die graad 7’s gewys het vanmΓ΄re, met julle ook deel. 🎦

Dis vir ons moeilik om in woorde oor te dra watter diep spore julle in ons harte gelaat het en die voorreg wat dit vir ons was om ñ impak, in ñ mindere of meerdere mate in jul lewens te kon maak. ❀️

Maar om ñ lied uit my hart uit vir julle te kon sing en my gevoelens so aan elkeen oor te dra is meer kosbaar as wat woorde ooit alleen kan regkry. 🎡 🎢

Die liedjie wat ek dan namens my en Annerine vanoggend aan julle opgedra het is β€˜FRIENDS’ van Michael W. Smith en die lied hou Γ± besonderse betekenis vir my in en daarom is dit Γ± groot voorreg om dit aan die gr. 7’s oor te dra, vanaf ons harte aan elkeen van julle s'n! πŸ‘¦ πŸ‘§

Mag die Vader julle lewenspad verder seΓ«n, julle behoed en bewaar en mag julle ons nooit vergeet nie. πŸ™Œ

Die gebed van ons harte is dat Abba Vader se perfekte wil vir julle lewens elke dag sal geskied soos julle in Sy weΓ« wandel. πŸ™

Al ons liefde,

Coach Ryno & Annerine 🎾

Even though Federer has announced his retirement, and Nadal maybe not too far behind him, fortunately for tennis fans he...
23/11/2022

Even though Federer has announced his retirement, and Nadal maybe not too far behind him, fortunately for tennis fans here in South Africa and all over the world, we have so many young tennis players coming through the ranks, like our Little Tennis Pro's, always so exited when they come for their weekly tennis lesson! 😁

The South Easter wind doesn't even dampen their spirits and that says a lot about their love for the game of tennis. πŸ’¨

As always we're so thankful to God for the ability He has given us to teach the next generation how to enjoy a good game of tennis, and equally as grateful for the privilege to make a difference in each one of their lives every day. πŸ™Œ

Let's keep the sport alive by supporting the game of tennis on a local and global scale. 🌍🌎🌏

Tennis, the sport of a lifetime! 🎾

www.littletennispro.com

Little Tennis Pro Academy

Address

Kuils River Tennis Club, Church Street, Kuils River, Western Cape
Kuils River
7580

Opening Hours

Monday 13:00 - 17:30
Tuesday 13:00 - 17:30
Wednesday 13:00 - 17:30
Thursday 13:00 - 17:30
Friday 13:00 - 17:30

Telephone

+27723639977

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Little Tennis Pro Academy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category