Komatipoort Stoeiklub

Komatipoort Stoeiklub Sluit aan by die Wildehonde - die tuiste van kampioene en die plek waar dissipline en deursettingsvermoë beloon word!

Ons bied afrigting vir kinders vanaf 5 jarige ouderdom. Tye:
Dindag & Donderdag : 17:00-19:00
Oefenklere, Waterbottel en Tekkies

Nog ’n wonderlike oefensessie by Komatipoort Stoeiklub🤼
15/09/2026

Nog ’n wonderlike oefensessie by Komatipoort Stoeiklub🤼

03/09/2026

Coach I’m ‘tyred’ 😂

31/08/2026
🤼‍♂️4de MSV NELSPRUIT TOERNOOI RESULTATE🤼‍♀️📅 29 Augustus 2026Wat ’n ongelooflike dag op die mat💪🏆Ons stoeiers het by di...
31/08/2026

🤼‍♂️4de MSV NELSPRUIT TOERNOOI RESULTATE🤼‍♀️

📅 29 Augustus 2026

Wat ’n ongelooflike dag op die mat💪🏆

Ons stoeiers het by die MSV Nelspruit Toernooi gewys wat gebeur wanneer harde werk, vasberadenheid en deursettingsvermoë bymekaarkom.

Elke wedstryd, elke punt en elke medalje is die resultaat van ure se oefening en die wil om aan te hou, selfs wanneer dinge moeilik raak. 👊

Ons is ongelooflik trots op elke enkele stoeier wat die moed gehad het om die mat te betree en alles te gee🤼‍♂️

Baie geluk aan al ons stoeiers met julle prestasies

Julle maak ons klub trots 🏆🔥

❤️ ’N GROOT DANKIE AAN ISABEL ❤️Isabel speel ’n baie groot rol by ons klub op kompetisiedae en is altyd bereid om die ad...
31/08/2026

❤️ ’N GROOT DANKIE AAN ISABEL ❤️

Isabel speel ’n baie groot rol by ons klub op kompetisiedae en is altyd bereid om die administratiewe werk agter die skerms te hanteer wat alles vlot laat verloop.

Baie dankie, Isabel, dat jy altyd inspring en ons klub help. 🥇🥈🥉

Ons waardeer jou opreg 🤼

Dankie aan Nelspruit vir die aanbieding van die 4de MSV Stoeikompetisie hierdie afgelope naweek🤼Wat ’n fantastiese venue...
31/08/2026

Dankie aan Nelspruit vir die aanbieding van die 4de MSV Stoeikompetisie hierdie afgelope naweek🤼

Wat ’n fantastiese venue en ’n wonderlike dag van stoei.
Ons het die dag ongelooflik geniet. 💪

’n Groot dankie aan die organiseerders, beamptes, afrigters, ouers en almal wat gehelp het om die kompetisie so ’n groot sukses te maak.

Baie geluk aan almal wat deelgeneem het van Komati, julle het ons trots gemaak.

31/08/2026

Wrestlers warming up on Saturday before the competition 🤼💪

31/08/2026

n Groot gelukwensing aan al ons Pumajies wat by die MSV-stoeikampioenskap ’n kreet gesing het! 🤼‍♂️🔥

Julle het ons klub met trots verteenwoordig. Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle👏

📸 ‘n Paar foto’s van ons stoeiers wat die afgelope naweek aan die 4de MSV-stoeikompetisie in Nelspruit deelgeneem het.Ba...
31/08/2026

📸 ‘n Paar foto’s van ons stoeiers wat die afgelope naweek aan die 4de MSV-stoeikompetisie in Nelspruit deelgeneem het.

Baie geluk aan elke stoeier wat die mat betree het en alles gegee het🤼💪🔥

Ons is ongelooflik trots op julle almal! ❤️👏

28/08/2026

🤼‍♂️ ANOTHER AWESOME PRACTICE SESSION 🤼‍♀️

The team is putting in the hard work and preparing for the MSV Tournament in Nelspruit this Saturday💪🏆

Address

Komatipoort

Opening Hours

Tuesday 17:00 - 19:00
Thursday 17:00 - 19:00

Telephone

+27798762170

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Komatipoort Stoeiklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Komatipoort Stoeiklub:

Shortcuts

Share

Category