08/12/2025
ππ±π²π» ππΆπ²πππΏπ ππ²πΏπ²π²πΏ ππ ππΆππ―πΉπΆπ»πΈπ²πΏπ πΌπ½ π’ππ±πππ΅πΌπΌπΏπ»
Eden Fietsry het Saterdag, 6 Desember, hul uitblinkers tydens die jaarlikse prysuitdeling by Highgate Volstruisskouplaas buite Oudtshoorn vereer. Die toekennings is deur die president van Wes-Kaap- en Eden Fietsry, CornΓ© Bence, oorhandig.
Uitvoerende burgemeester, raadsheer Johan Allers, sΓͺ Eden Fietsry se volgehoue bydrae tot die bevordering van sporttoerisme, die ontwikkeling en bemagtiging van jong fietsryers, en die bou van βn sterk gemeenskapsgees in die streek, verdien groot waardering.
βJulle werk skep nie net kampioene nie - dit bou karakter, skep geleenthede, en dra direk by tot die groei van ons plaaslike ekonomie. Baie geluk aan elke deelnemer, afrigter administrateur, en al die ander wat vanjaar se sukses moontlik gemaak het.β
πππ©πππ§πππ πππͺπ§ πππ πππ£π©π€π€π§ π«ππ£ πππ πππ©π«π€ππ§ππ£ππ π½πͺπ§πππ’πππ¨π©ππ§ β ππ§π€π©ππ§ ππͺππ©π¨ππ€π€π§π£ ππͺπ£ππ¨ππ₯ππ‘ππ©πππ©
Eden Cycling Eden Sport Council Western Cape Cycling Cycling South Africa Western Cape Government Western Cape Sport Academy Western Cape Government Cultural Affairs and Sport