OOSt Fishing Accessories.

OOSt Fishing Accessories. Fishing accessories and baits at affordable prices. My passion, your success.

Try the Veteran series dips. "For the seasoned anglers" Lots of different flavours to attract the fish.Baie ander produk...
23/05/2025

Try the Veteran series dips. "For the seasoned anglers" Lots of different flavours to attract the fish.
Baie ander produkte beskikbaar teen ALTYD lae pryse. Die winter sonnetjie is lekker, so kom by die waters en land 'n paar groottes.

Super, super effective combination fish/onion dip to ensure your success at the waters.Baie ander geure dips beskikbaar....
19/05/2025

Super, super effective combination fish/onion dip to ensure your success at the waters.
Baie ander geure dips beskikbaar. Bekostigbare Lures vir die Bass hengelaars en goeie popcorn en ander voere om jou kanse te verbeter. Geleë in Klerksdorp.

Die naweek en kort vakansie is om die draai. Het jy als vir jou hengel uitstappie?Come and get your tub of effective pas...
27/03/2025

Die naweek en kort vakansie is om die draai. Het jy als vir jou hengel uitstappie?
Come and get your tub of effective paste by Veterans Baits to attract bigger fish. This product is a paste and not a backing.
Jy kan dit om jou boilie sit of in jou spring voor jy mieliebom opsit.
Lots of other baits also available at the most AFFORDABLE prices in the Kosh area.

Veskeidenheid voere en dips altyd beskikbaar teen pryse wat elke hengelaar kan bekostig.Try out the Veterans Sticky Stri...
22/03/2025

Veskeidenheid voere en dips altyd beskikbaar teen pryse wat elke hengelaar kan bekostig.
Try out the Veterans Sticky Strike in a handy 100ml tub. Stong flavours and slow release to attract the large fish.
Jy sal ook nie teleurgesteld wees met Wondermix se uitstekende reeks produkte. Daar is nie rede om nie langs die waters te wees.

Hengelaars, soos julle gesien het is daar heelwat vakansiedae wat voorlê.Why stay at home whilst you can be at the water...
20/03/2025

Hengelaars, soos julle gesien het is daar heelwat vakansiedae wat voorlê.
Why stay at home whilst you can be at the waters. Get you highly effective baits at OOSt Fishing Accessories at always AFFORDABLE prices!
Die vis is bedrywig en met die Veterans produkte kan jy moontlik jou Pb land. Baie geure om te kies om jou hengel uitstappie onvergeetlik te maak.

Die winter is nie baie ver. Maak vroegtydig voorsiening teen die koue water en bederf jouself met 'n Wader.Used, well lo...
19/03/2025

Die winter is nie baie ver. Maak vroegtydig voorsiening teen die koue water en bederf jouself met 'n Wader.
Used, well looked after size 10 Waders up for grabs at half the price.
All kinds of quality baits and accessories also available.
Pryse steeds die mees BEKOSTIGBAARSTE in Klerksdorp en omgewing.

Address

Klerksdorp

Telephone

+27845830697

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when OOSt Fishing Accessories. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category