Warriors Tug-OF-WaR

Warriors Tug-OF-WaR WARRIORS IS A BRAND NEW TUG OF WAR CLUB IN KIMBERLEY!

THE CLUB IS PASSIONATE ABOUT THE SPORT TUG-OF-WAR AND MOST OF ALL THE ATHLETE IT SELF!

Skryf jou besigheid in of jou gesin/familie! Lekker aktiwiteit om die vakansie *feeling* te begin! Skakel vir Annalien, ...
21/11/2025

Skryf jou besigheid in of jou gesin/familie!
Lekker aktiwiteit om die vakansie *feeling* te begin!
Skakel vir Annalien, Rene of Verischka vir inligting!!
⬇️⬇️⬇️⬇️⬇️⬇️⬇️⬇️⬇️⬇️⬇️⬇️⬇️

Dit is baie pret!

Warriors toutrek klub het Cansa Saterdag ondersteun by Pirates in Kimberley. Dankie vir julle goeie werk wat julle in ge...
31/10/2025

Warriors toutrek klub het Cansa Saterdag ondersteun by Pirates in Kimberley. Dankie vir julle goeie werk wat julle in gemeenskap doen Cansa.

Photo collection by Annalien Keyser

31/10/2025
Baie geluk Rene van der Westhuizen met jou Meiringspoort  21.1km  maraton wat jy 01h55 gedoen het.  Ons is trots op jou
15/10/2025

Baie geluk Rene van der Westhuizen met jou Meiringspoort 21.1km maraton wat jy 01h55 gedoen het. Ons is trots op jou

11/10/2025

Seniors wat help met veld reg kry vir Junior Seisoen

11/10/2025

Juniors help met mis op gras gooi

So werk n span saam om hulle gras reg te kry vir Junior Seisoen . Dankie vir elkeen se hulp.
11/10/2025

So werk n span saam om hulle gras reg te kry vir Junior Seisoen . Dankie vir elkeen se hulp.

Ons toutrek familie. Dankie dat julle daai ekstra myl stap saam met ons.
11/10/2025

Ons toutrek familie. Dankie dat julle daai ekstra myl stap saam met ons.

Address

ELIZABETH CONRADIE SPORTSGROUND
Kimberley
8306

Opening Hours

Monday 17:30 - 20:00
Wednesday 17:30 - 20:00
Thursday 17:30 - 20:00

Telephone

+27619813613

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Warriors Tug-OF-WaR posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Warriors Tug-OF-WaR:

Share

Category