12/05/2026
๐ฟ๐ฆ SA GAZELLE SPAN
Baie geluk aan Arista van Zyl van Warriors Toutrekklub wat gekies is om Suid-Afrika as deel van die SA Gazelles-span te verteenwoordig by die internasionale klubkompetisie in Beltrum, Nederland ๐ณ๐ฑ
๐
Kompetisie datums: 15 & 16 Mei 2026
Arista se deursettingsvermoรซ, spanwerk en passie vir toutrek wys wat dit beteken om met trots vir jou land te trek. ๐ฟ๐ฆ๐ช
Ons wens haar alle sterkte toe en is ongelooflik trots op hierdie prestasie!
๐ฟ๐ฆ Een span. Een doel. Suid-Afrika! ๐ฟ๐ฆ