29/07/2026
Defence Force Collegians Rugby Football Club, ons kry julle in die kasi.
Laat ons stof maak Saterdag.
Keimoes gemeenskap, kom ons pak die stadium vir ons laaste tuiswedstryd vir die seisoen!!!!