Kathu Netbalklub

Kathu Netbalklub Kathu Netbalklub is ‘n senior netbal klub vir persone bo 17.

02/08/2026

🎉 Baie geluk, Mechiel van Zyl! 🙌🏼

Baie dankie aan elke persoon wat ons ondersteun het deur rafflekaartjies te koop. Julle ondersteuning het hierdie fondsinsameling ’n sukses gemaak. Sonder julle sou dit nie moontlik gewees het nie.

’n Spesiale woord van dank aan Colorado Spur Kathu vir die ruim skenking van die R1 500-geskenkbewys. Julle bydrae het hierdie fondsinsameling moontlik gemaak, en ons waardeer dit opreg.

Ons is ongelooflik dankbaar vir elkeen wat op enige manier ’n bydrae gemaak het. Julle ondersteuning beteken vir ons meer as wat woorde kan sê.

🎉 Congratulations, Mechiel van Zyl! 🙌🏼

A heartfelt thank you to everyone who supported us by purchasing raffle tickets. Your support made this fundraiser a success. Without each of you, it would not have been possible.

A special thank you to Colorado Spur Kathu for generously donating the R1,500 gift voucher. Your contribution made this fundraiser possible, and we truly appreciate your generosity.

We are sincerely grateful to every person who supported us in any way. Your kindness and generosity mean more to us than words can express.

12/07/2026
13/06/2026
24/05/2026

Dankie aan elkeen in die klub wat sy of haar kant gebring het om hierdie Mini Netbal dag van Laerskool Kathu 'n sukses te maak🙏 lekker om elke gesiggie te kon waarneem, speel met soveel passie!! Mag julle lief bly vir netbal en mik vir die hoogste🏆

Stof af die tekkies, ons is reg vir 2026
08/01/2026

Stof af die tekkies, ons is reg vir 2026

Address

Hans Coetsee Street
Kathu
8446

Telephone

+27733249698

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kathu Netbalklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share