Kakamas Dorp Netbal

Kakamas Dorp Netbal Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Kakamas Dorp Netbal, Sports Team, Kakamas.

🚨 DATUM VERANDERING 🚨Julle word uitgenooi na ons jaarlikse Mixed Netbal Aand β€” ’n aand vol pret, spanbou, lag, kuier en ...
15/05/2026

🚨 DATUM VERANDERING 🚨

Julle word uitgenooi na ons jaarlikse Mixed Netbal Aand β€” ’n aand vol pret, spanbou, lag, kuier en lekker herinneringe!

Ons kan nie wag om almal daar te sien nie! πŸ’™πŸ’›

Ons is trots op ons twee spanne wat hierdie naweek hul harte uitgespeel het! πŸ…πŸ Baie geluk aan elke speler en dankie vir...
27/04/2026

Ons is trots op ons twee spanne wat hierdie naweek hul harte uitgespeel het! πŸ…πŸ Baie geluk aan elke speler en dankie vir al die harde werk! πŸ’ͺ🏼

Kakamas 1:

πŸ”₯ Sundowns 9–56
πŸ”₯ Keimoes 10–54
πŸ”₯ Butterflies 18–40

Kakamas 2:

πŸ’₯ Da Santos 13–45
πŸ’₯ Louisvale 10–50
πŸ’₯ Upington 1 43–15

Ons stel met trots ons twee liga spanne vir die naweek se eerste liga wedstryde voor ☝🏼🏐
24/04/2026

Ons stel met trots ons twee liga spanne vir die naweek se eerste liga wedstryde voor ☝🏼🏐

Throwback na ’n goeie 2025 ✨️  ’n Jaar vol passie, spanwerk en trots.Ons kan nie wag om te sien wat die nuwe netbalseiso...
20/01/2026

Throwback na ’n goeie 2025 ✨️ ’n Jaar vol passie, spanwerk en trots.

Ons kan nie wag om te sien wat die nuwe netbalseisoen vir ons inhou nie πŸπŸ’™.

2026🏐Baie lag, netbal en gees 😊Kom raak deel van ons Klub β˜€οΈ
12/01/2026

2026🏐
Baie lag, netbal en gees 😊
Kom raak deel van ons Klub β˜€οΈ

SPAR NATIONAL CHAMPS 2025Dit was 'n lang week van seer spiere en goeie netbal. Welgedaan Suzaan en Katrien, julle is yst...
10/12/2025

SPAR NATIONAL CHAMPS 2025

Dit was 'n lang week van seer spiere en goeie netbal. Welgedaan Suzaan en Katrien, julle is ysters! πŸ’ͺ🏼

Suzaan is ook verkies as die keptein van die ZFM span 🫑

ZFM eindig 4de by die toernooi 🏐

SPAR NATIONAL CHAMPS 2025Dit was 'n lang week van seer spiere en goeie netbal. Welgedaan Suzaan en Katrien, julle is yst...
10/12/2025

SPAR NATIONAL CHAMPS 2025

Dit was 'n lang week van seer spiere en goeie netbal. Welgedaan Suzaan en Katrien, julle is ysters! πŸ’ͺ🏼

Suzaan is ook verkies as kaptien van die ZFM span 🫑

ZFM eindig algeheel 4de by die toernooi 🏐

Baie sterkte Suzaan du Raan en Katrien Esterhuizen met jul deelname aan die SPAR NATIONAL CHAMPS 2025 🏐Ons is trots op j...
29/11/2025

Baie sterkte Suzaan du Raan en Katrien Esterhuizen met jul deelname aan die SPAR NATIONAL CHAMPS 2025 🏐

Ons is trots op julle! Gaan wys vir hulle waarvan julle gemaak is πŸ’ͺ🏼

Address

Kakamas

Telephone

+27716444154

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kakamas Dorp Netbal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kakamas Dorp Netbal:

Shortcuts

Share

Category