Hopetown Gholfklub

Hopetown Gholfklub Hopetown Gholfklub is geleë net buite die klein plattelandse dorpie Hopetown in die Noord-Kaap.

20/09/2024

MANNE-AAND 2024

Kom sluit gerus by ons aan vir 'n heerlike aand van lekker kuier en rugbypraatjies saam met oud-Springbokke Frans Steyn & Ruan Pienaar, hoof van Junior Blou Bul Rugby Wessel du Plessis en Kliniese & Sport Sielkundige Dr. Henning Gericke.

Die manne kan!!
04/09/2024

Die manne kan!!

🎄2 Desember 2023 hou ons ‘n lekker gholfdag vir almal ! Gholfers en nie-gholfers !🎄Kom geniet die dag saam ons op die gh...
20/11/2023

🎄2 Desember 2023 hou ons ‘n lekker gholfdag vir almal !
Gholfers en nie-gholfers !🎄

Kom geniet die dag saam ons op die gholfbaan ⛳️

Inskrywings: R150 (steakete ingesluit)
Steakete alleen @ R120 beskikbaar die aand.

Formaat: Scramble ball tot in die g*t.






Vir enige navrae:
Kontak Cecil 060 549 0436

18/11/2023
Dankie vir almal se ondersteuning by OVK se Gholfdag !!⛳️⛳️
29/10/2023

Dankie vir almal se ondersteuning by OVK se Gholfdag !!⛳️⛳️


28 Oktober 2023 @ 10:00🏆 DRIE DORING CLASSIC Hopetown Gholfklub 📍Inskrywing gratis ! 🎉🎉Gratis ete vir spelers ⛳️Navrae: ...
25/10/2023

28 Oktober 2023 @ 10:00

🏆 DRIE DORING CLASSIC
Hopetown Gholfklub 📍

Inskrywing gratis ! 🎉🎉
Gratis ete vir spelers ⛳️

Navrae:
☎️ Cecil Wiley 060 549 0436
☎️ Kobus Theron 082 449 8400

Uitslae van Saterdag se gholfdag :1st plek : Vermeulen boerdery2d plek:   Melt Brits Financial Planners3de plek: Gerrit ...
17/10/2023

Uitslae van Saterdag se gholfdag :
1st plek : Vermeulen boerdery
2d plek: Melt Brits Financial Planners
3de plek: Gerrit Klok

Baie baie geluk manne !!🏆

Hoërskool Hopetown se gholfdag was ‘n reuse sukses!!Dankie vir elkeen se ondersteuning !!
16/10/2023

Hoërskool Hopetown se gholfdag was ‘n reuse sukses!!

Dankie vir elkeen se ondersteuning !!

Address

-29. 625980, 24. 122440
Hopetown
8750

Telephone

+27605490436

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hopetown Gholfklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hopetown Gholfklub:

Share