09/06/2025
Naand Mense, ons by Mute vra asb hulp vir Denise Van Der Merwe sy is baie na aan ons, sy is soos n kind in ons huis, sy is bitter siek en kort baie dringend hulp, ons en haar ouers en soveel ander weet nie meer waar om aan te klop vir hulp nie, net mooi nerens kry ons hulp nie, ons het al wat n radio stasie genader en soveel ander organisasies, maar niks hulp, asb die is n smeek vir haar op n kans vir beter mediese behandeling, as enige iemand weet wie sal kan help of net share asb, dalk iewers sien iemand die raak wat n verskil kan maak in haar lewe🙏💙gaan click op die link daar is n backabuddy account, indien iemand iets sal wil skenk, maak nie saak hoeveel nie elke bietjie help.
Julle kan ons by Mute kontak vir haar ouers se besonderhede.
Asb mense ons is desperaat vir hulp.
Dankie dat jy gelees het en tyd maak om te share en as jy n bydra kan maak, baie dankie🙏💙
Gaan kyk gerus op haar FB blad vir meer oor Denise Van Der Merwe
Gebedsgroep vir Denise van der Merwe
Denise Van Der Merwe is a kind and loving 21 year old teenage girl. She has been diagnosed with Type1 Diabetes 10years ago. For the past 8months De...