Hartswater Jukskei Klub

Hartswater Jukskei Klub Hartswater Jukskei Klub

Baie geluk met oom Tjaart se verjaardag!🎉
13/08/2026

Baie geluk met oom Tjaart se verjaardag!🎉

Net n herinnering vir die inskrywings van die Binneshuise toernooi. Onthou die toernooi is oop vir almal wat wil deel ne...
07/08/2026

Net n herinnering vir die inskrywings van die Binneshuise toernooi. Onthou die toernooi is oop vir almal wat wil deel neem.
Sien aangeheg die skakel vir inskrywings.

Datum: 24 Oktober 2026 Plek: Hartswater Kontak besonderhede: Marnu - 0823973944 / Retha - 0845827435

10/06/2026

Onthou asseblief om jou span vandag nog in te skyf vir ons binneshuise toernooi! Tyd raak min en spasies raak vol 🔥 Volg die aanlyn skakel om in te skryf. Indien jy sukkel voel vry om te vra!

29/05/2026
Hou die naweek van die 24ste Oktober oop vir die volgende binneshuise jukskei toernooi!
20/05/2026

Hou die naweek van die 24ste Oktober oop vir die volgende binneshuise jukskei toernooi!

04/05/2026

Baie geluk aan elkeen wat verkies is tot die Bestuur.

Address

Conroy Street
Hartswater
8570

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hartswater Jukskei Klub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category