Hartswater Rolbal klub/ Lawn bowls club

Hartswater Rolbal klub/ Lawn bowls club Hartswater lawn bowls club was established in 1984.

14/05/2026
Veels geluk aan die "Hier vir bier" span wat as wenners uit die stryd getree het in die 2026 Becker Crushers Presidentsd...
11/04/2026

Veels geluk aan die "Hier vir bier" span wat as wenners uit die stryd getree het in die 2026 Becker Crushers Presidentsdag.

Intervaal Pro 10 2026.
07/02/2026

Intervaal Pro 10 2026.

Geseënde Kersfees aan almal van Hartswater Rolbalklub
25/12/2025

Geseënde Kersfees aan almal van Hartswater Rolbalklub

Baie geluk aan die Hartswater Rolbalklub span bestaande uit Gert Opperman, Thinus Brink en Suzette Visser  wat die 2025 ...
07/12/2025

Baie geluk aan die Hartswater Rolbalklub span bestaande uit Gert Opperman, Thinus Brink en Suzette Visser wat die 2025 Intervaal Trips wen. Hartswater Rolbalklub is trots op julle.

Intervaal Pare 2025. Baie geluk aan ons klublede wat presteer het. In die dames afdeling 4de plek vir Suzett Visser en C...
09/11/2025

Intervaal Pare 2025. Baie geluk aan ons klublede wat presteer het. In die dames afdeling 4de plek vir Suzett Visser en Chrissie van Niekerk. Mans afdeling 2de plek Johan van Straaten en Wimpie du Toit. 3de plek Danie Koekemoer en Gert Opperman en 4de Chris Taljaard en Jan Brits.

Eerste en derde plekke vir Hartswater Rolbalklub tydens Hertzogville se borgdag. Welgedaan !!
26/10/2025

Eerste en derde plekke vir Hartswater Rolbalklub tydens Hertzogville se borgdag. Welgedaan !!

Presidents dag 2025.
06/04/2025

Presidents dag 2025.

Address

Hartswater
8570

Opening Hours

Wednesday 18:30 - 21:00
Saturday 14:30 - 18:00

Telephone

+27823233245

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hartswater Rolbal klub/ Lawn bowls club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share