Midwaters Rolbalklub Gariep Dam

Call Contact the business

Midwaters Rolbalklub Gariep Dam Rolbalklub - Gariep Dam

Midwaters Rolbalklub het vandag 'n donasie oorgandig aan Oranjekrag Gekombineerde skool vir hulle skoolbus projek. Ons i...
21/09/2026

Midwaters Rolbalklub het vandag 'n donasie oorgandig aan Oranjekrag Gekombineerde skool vir hulle skoolbus projek.

Ons is saam met julle opgewonde oor hierdie spesiale projek! 🌸

Op saterdag 16 September het Midwaters Rolbalklub deelgeneem aan Venterstad se opedag.Baie dankie vir 'n baie mooi dag V...
21/09/2026

Op saterdag 16 September het Midwaters Rolbalklub deelgeneem aan Venterstad se opedag.

Baie dankie vir 'n baie mooi dag Venterstad, ons waardeer al die moeite en insette wat julle gelewer het om die dag vir ons almal moontlik en lekker te maak 🌷

Albei ons spanne het geseëvier vir die dag, met 'n algehele eerste en tweede plek! 🥳🥳

Midwaters 2 span: (1e Plek)
* Hennie Fourie
* Simson Grobler
* Yolandie Grobler
* Marie Galvin

Midwaters 1 span: (2e Plek)
* Cois de Villiers
* Joe Starke
* Wouter Terblanché
* Bertus Deysel

20/09/2026
Ons opedag op 12 September was een groot sukses. 🥳Ons wil graag vir almal wat deelgeneem het, elke borg, elke skenking, ...
15/09/2026

Ons opedag op 12 September was een groot sukses. 🥳Ons wil graag vir almal wat deelgeneem het, elke borg, elke skenking, elke lid en persoon wat gewerk het agter die skerms, en elkeen wat 'n inset gelewer het, BAIE BAIE dankie sê! Sonder julle was hierdie dag nie moontlik nie!!

Ons is ongelooflik dankbaar vir elke borg wat ons Opedag van môre 12 September 2026 ondersteun!! Ons waardeer jylle elke...
11/09/2026

Ons is ongelooflik dankbaar vir elke borg wat ons Opedag van môre 12 September 2026 ondersteun!! Ons waardeer jylle elkeen ongelooflik baie ❤️

18/05/2026
Almal hard besig met die voorbereidings vir ons opedag 😁🥳
16/05/2026

Almal hard besig met die voorbereidings vir ons opedag 😁🥳

Address

Gariepdam
Gariepdam
9922

Opening Hours

Wednesday 02:00 - 18:00
Saturday 02:00 - 18:00

Telephone

+27721124964

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Midwaters Rolbalklub Gariep Dam posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Midwaters Rolbalklub Gariep Dam:

Shortcuts

Share

Category