Wemmershoek RFC

Wemmershoek RFC Est. 2024
Amptelike bladsy van Wemmershoek Rfc

13/07/2025

Uitslae : 12/07/25

1 ste span Eindtelling : Wemmershoek rfc 7 - Porseleinberg United 50 .

Wel gedaan Porsies ! ๐Ÿซฑ๐Ÿปโ€๐Ÿซฒ๐Ÿฝ

Wemmies ons is nog nie klaar nie , ons reis gaan voort ..... ๐Ÿ˜ค
๐Ÿ’š !! ๐Ÿ’œ
๐Ÿ’› Boland Rugby Union-BRU ๐Ÿ–ค

Wemmershoek Familiรช ! Eerskomende Saterdag , 12 Julie 2025 , kom ons klub te staan teen Porseleinberg United  tuis te We...
09/07/2025

Wemmershoek Familiรช !
Eerskomende Saterdag , 12 Julie 2025 , kom ons klub te staan teen Porseleinberg United tuis te Wemmershoek Sportsgronde .

Afskop tyd : 1 st Team - 15h30
Hekgelde : Motors - R10
Volwassenes : R20
Kinders U12 - R10
โ€ผ๏ธ Kom uit in getalle en ondersteun die boys ! ๐Ÿ’š

Boland Rugby Union-BRU ๐Ÿ–ค๐Ÿ’›
๐Ÿ’œ !! ๐Ÿ’š

05/07/2025

Derby Uitslae >> ๐ŸŒง๐Ÿฅถ

1 ste span Eindtelling : Wemmershoek Rfc 5 - La Motte Rfc 71

Wel gedaan La Motte Rfc !!

Dankie vir n lekker dag van gesonde rugby en goeie sportmangees van beide spanne , die weer het n groot rol gespeel maar op die einde van dag was La motte Rfc die beste span ๐Ÿ‘Š๐Ÿฝ , alle sterkte La Motte Rugby vir die res van die 2025 seisoen ๐Ÿ‘Š๐Ÿฝ , erens na die liga sal ons weer moet kragte meet . ๐Ÿ˜ค

Wemmies dus n bittet pil om te sluk maar ons reis gaan voort .... ๐Ÿ˜ค

๐Ÿ’œ !! ๐Ÿ’š
Boland Rugby Union-BRU ๐Ÿ’›๐Ÿ–ค

Familiรช !Hierdie is ons amptelike Eerste span wat morรช sal diens doen teen La Motte Rugby . ๐Ÿ‘Š๐Ÿฝ๐Ÿ’œ   !! ๐Ÿ’š๐Ÿ‘‡
04/07/2025

Familiรช !
Hierdie is ons amptelike Eerste span wat morรช sal diens doen teen La Motte Rugby . ๐Ÿ‘Š๐Ÿฝ

๐Ÿ’œ !! ๐Ÿ’š
๐Ÿ‘‡

03/07/2025

Familiรช !
Net n klein aankondiging , die vervoergelde vir Saterdag is R30 , alle Vervoer vertrek 12h30 vanaf die Boonste winkel na La motte . ๐Ÿ‘Š๐Ÿฝ

๐Ÿ’œ ๐Ÿ’š

Wemmershoek Familiรช .Eerskomende Saterdag , 5 Julie 2025 kom ons klub te staan teen La Motte Rugby  in n massiewe " Neig...
02/07/2025

Wemmershoek Familiรช .
Eerskomende Saterdag , 5 Julie 2025 kom ons klub te staan teen La Motte Rugby in n massiewe " Neighbourhood Derby " te La motte sportsgronde .

Kom in getalle en ondersteun die boys want sonder julle ondersteuning kan ons nie uitdagings wat vir ons wag aanpak nie . ๐Ÿ‘Š๐Ÿฝ

โ€ผ๏ธ Daar word reรซn voorspel maar dit sit mos nie die Wemmies ondersteuners af nie ๐Ÿฅถ , so bring gerus ietsie warm saam en geniet die dag saam met ons . ๐Ÿ’š

๐Ÿ’œ ๐Ÿ’š
Boland Rugby Union-BRU ๐Ÿ’›๐Ÿ–ค

๐Ÿ’œ๐Ÿ’š|๐Ÿงก๐Ÿ–ค
๐Ÿ‘‡

21/06/2025

1 ste span Eindtelling : Wemmershoek Rfc 10 - Spartans RFC 35

Wel gedaan Spartans Rfc !!

Dankie vir n goeie dag van gesonde sport en alle sterkte met julle oorblywende liga wedstryde vir die 2025 seisoen . ๐Ÿ‘Š๐Ÿฝ

Wemmies dus n bitter pil om te sluk maar ons reis gaan voort ..... ๐Ÿ˜ค
๐Ÿ’š !! ๐Ÿ’œ
Boland Rugby Union-BRU ๐Ÿ–ค๐Ÿ’›

Goeie naaand Wemmershoek Familiรช !Eerskomende Saterdag , 21 Junie 2025 kom ons klub te staan teen Spartans Rfc tuis te W...
20/06/2025

Goeie naaand Wemmershoek Familiรช !
Eerskomende Saterdag , 21 Junie 2025 kom ons klub te staan teen Spartans Rfc tuis te Wemmershoek Sportsgronde .

Let wel โ€ผ๏ธ: Wemmershoek Rfc sal dus net met een span van morรช af speel vir die res van die 2025 seisoen .

Afskop tyd : 1 st Team : 15h30 .

Hekgelde : Motors - R10
Volwassenes : R20
Kinders Onder 12 - R10

โ€ผ๏ธ Kom in getalle en ondersteun die boys ! ๐Ÿ’š

Boland Rugby Union-BRU ๐Ÿ’›๐Ÿ–ค
๐Ÿ’œ !! ๐Ÿ’š

Naandsรช Familiรช !Kom en geniet die dag met onse Jeug , lekker rugby , musiek en nog vele meer . ๐Ÿ‘Š๐ŸฝAlle inligting sal U o...
12/06/2025

Naandsรช Familiรช !
Kom en geniet die dag met onse Jeug , lekker rugby , musiek en nog vele meer . ๐Ÿ‘Š๐Ÿฝ

Alle inligting sal U op die advertensie sien .
๐Ÿ’œ ๐Ÿ’š
๐Ÿ‘‡

Wemmershoek Familiรช !!Na vele onderhandelings en mooi vra , sal daar geen rugby vandag wees nie weens n onspeelbare veld...
07/06/2025

Wemmershoek Familiรช !!

Na vele onderhandelings en mooi vra , sal daar geen rugby vandag wees nie weens n onspeelbare veld , maar hierdie wedstryd sal wel op n later stadium gespeel word .

Let wel โ€ผ๏ธ >>> Die veiligheid van Spelers is baie belangrik !!

Weereens jammer vir die Ongerief . ๐Ÿ˜”

Hou julle warm en wees veilig . ๐Ÿฅถ

Boland Rugby Union-BRU ๐Ÿ–ค๐Ÿ’›
๐Ÿ’š !! ๐Ÿ’œ

Address

Franschhoek

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wemmershoek RFC posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category