08/09/2026
๐น๐ฅ MANIE SE MONSTERTJIES ๐ฅ๐น
Die toekoms van rugby is hier!
Hierdie jong spelers gee alles op die veld - met passie, energie, moed en natuurlik โn bietjie MONSTER-krag! ๐ช๐
Van groot tackles tot vinnige voete en pure rugbypret - Manie is daar om dit alles vas te vang. ๐ธ
Vandag se monstertjies, mรดre se beasts. ๐