Amersfoort Stoeiklub

Amersfoort Stoeiklub Amersfoort Stoeiklub skep geleenthede vir ons kinders om te groei, te leer, te speel en te stoei!

Dankie Ermelo Stoei vir ń lekker Toernooi, laaste MSV vir die jaar.
13/09/2026

Dankie Ermelo Stoei vir ń lekker Toernooi, laaste MSV vir die jaar.

Sterkte aan ons stoeiers wat Mpumalanga gaan verteenwoordig in die Kaap, 2-3 Oktober 2026. TROTS OP JULLE❣️
11/09/2026

Sterkte aan ons stoeiers wat Mpumalanga gaan verteenwoordig in die Kaap, 2-3 Oktober 2026. TROTS OP JULLE❣️

04/05/2026

Baie dankie Michelle dat jy ons liedjie geleer het en well done dat jy hom so mooi gesing het!! Volgende jaar maak ons weer so🥰



Saterdag 18 April 2026 het Amersfoort Stoeiklub aan die MSV Klub Kampioenskappe deelgeneem by die Sasol Recreational Clu...
23/04/2026

Saterdag 18 April 2026 het Amersfoort Stoeiklub aan die MSV Klub Kampioenskappe deelgeneem by die Sasol Recreational Club, aangebied deur Secunda Stoei Club. Baie geluk aan ons 7 stoeiers met julle prestasies, julle is ysters op die stoeimatte. 14 Inskrywings, 14 Medaljes!!

Resultate:

Rorisang Msibi 🥇FS O/20 🥉FS Pres. Juniors
Duminé Fourie 🥇WW FS O/13 🥇WW FS Pres. Skole
Ruben De Beer 🥇FS O/13 🥇FS Pres. Skole
Ockert van Niekerk 🥈FS O/11 🥇FS Pres. Skole
Koos Wessels 🥈FS O/10 🥈FS Pres. Skole
Christiaan van Niekerk 🥇FS O/09 🥉FS Pres. Skole
Fanie Wessels 🥇FS O/08 🥇FS Pres. Skole

🥇9 - 🥈3 - 🥉2
WELL DONE‼️

22/04/2026

UPDATE!!!

Address

10 Lyle Street
Dipaleseng
2490

Opening Hours

Tuesday 14:00 - 17:00
Thursday 14:00 - 17:00

Telephone

+27744265551

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Amersfoort Stoeiklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Amersfoort Stoeiklub:

Shortcuts

Share

Category