Hexvallei Easter Tournament

Hexvallei Easter Tournament Official page of the Hexvallei Easter Rugby Tournament

A community rugby festival bringing clubs, families and supporters together every Easter.

Slogan:
πŸ‰8 Clubs ● 2 Days ● 1 HexvalleiπŸ‰

Tagline:
A tradition reborn in the Heart of the Valley

07/04/2026

πŸ“Έ Snaps van Dag 2

β€˜n Samevatting van al die aksie, energie en trots van β€˜n ongelooflike dag! πŸ”₯πŸ‰
Dankie aan elke speler, supporter en borg wat dit spesiaal gemaak het πŸ™Œ

07/04/2026

Dag 2
πŸ‡ΏπŸ‡¦ Voor die hoof wedstryd – Protea vs Blue Birds

β€˜n Kragtige oomblik waar beide spanne Γ©n die hele skare saam die Suid-Afrikaanse volkslied met trots gesing het πŸ™Œ
Een land, een passie, een spel! πŸ‰

07/04/2026

πŸ‰ Easter Toernooi – Dag 2

Sterk rugby, groot gees en β€˜n suksesvolle afsluiting! πŸ”₯
Dankie aan almal wat dit moontlik gemaak het πŸ™Œ

πŸ“Έ Easter Toernooi – 4de Groep FotosDie finale oomblikke en beste highlights! πŸ”₯πŸ‰Meer vibes, meer smiles en ongelooflike o...
07/04/2026

πŸ“Έ Easter Toernooi – 4de Groep Fotos

Die finale oomblikke en beste highlights! πŸ”₯πŸ‰
Meer vibes, meer smiles en ongelooflike ondersteuning van ons fans – hierdie toernooi het beslis gelewer!

Sien jy jouself in die fotos? πŸ‘€
Drop β€˜n like πŸ‘ en share πŸ“²!

πŸ“Έ Easter Toernooi – 3de Groep FotosDie aksie hou aan! πŸ’₯πŸ‰Nog hoogtepunte, groot spel en onvergeetlike herinneringe van β€˜n...
07/04/2026

πŸ“Έ Easter Toernooi – 3de Groep Fotos

Die aksie hou aan! πŸ’₯πŸ‰
Nog hoogtepunte, groot spel en onvergeetlike herinneringe van β€˜n fantastiese toernooi!

As jy jouself spot πŸ‘€
Gooi β€˜n like πŸ‘ en share πŸ“² saam met jou vriende!

πŸ“Έ Easter Toernooi – 2de Groep FotosNog aksie, nog energie en nog onvergeetlike oomblikke van β€˜n ongelooflike dag! πŸ”₯πŸ‰Die ...
07/04/2026

πŸ“Έ Easter Toernooi – 2de Groep Fotos

Nog aksie, nog energie en nog onvergeetlike oomblikke van β€˜n ongelooflike dag! πŸ”₯πŸ‰
Die gees, die spanwerk en die ondersteuning was op β€˜n ander vlak!

Spot jy jouself? πŸ‘€
Moenie vergeet om β€˜n like πŸ‘ te gee en te share πŸ“² nie!

πŸ“Έ Saterdag 4 April – Easter Toernooi HoogtepunteWat β€˜n dag vol aksie, passie en top rugby! πŸ”₯πŸ‰Dankie aan elke speler, ond...
07/04/2026

πŸ“Έ Saterdag 4 April – Easter Toernooi Hoogtepunte

Wat β€˜n dag vol aksie, passie en top rugby! πŸ”₯πŸ‰
Dankie aan elke speler, ondersteuner en betrokkene wat die dag so spesiaal gemaak het.

Spot jy jouself op die fotos? πŸ‘€
Gee β€˜n like πŸ‘ en share πŸ“²!

πŸ“Έ Easter Toernooi HoogtepunteDie LOC en paar spelers van Sandhills United RVK  saam met mnr Lorenzo Arendse, Chairperson...
07/04/2026

πŸ“Έ Easter Toernooi Hoogtepunte

Die LOC en paar spelers van Sandhills United RVK saam met mnr Lorenzo Arendse, Chairperson van die Cape Winelands District Sport Council.
Baie dankie mnr Arendse vir die borg van die medaljes en trofees – ons waardeer dit opreg! πŸ™πŸ†
Sonder u ondersteuning sou hierdie toernooi nie dieselfde gewees het nie.

05/04/2026

Hexvallei Easter Tournament
Touwpark Rugby Club fan Willnique doen 'n lekker stewige onderhoud hier met 'n interesante

05/04/2026

Hexvallei Easter Tournament
Voor die hoof finaal wedstryd
Word Riano Rademeyer geinterview
Hoor graag wat hy te sΓͺ het
Blue Birds Rugbyklub

05/04/2026

Hexvallei Easter Tournament
Pre-match interview met Tersius Noble ,kaptein van Protea RVK

Sterk πŸ’ͺ

Address

De Doorns
De Doorns
6875

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hexvallei Easter Tournament posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category