06/03/2026
Ons bly stil en ons wees maar die minste. Maar wat wil j as klub bereik deur ons players so op n agter af manier te probeer steel. Kom ek gee jou n idee wat ek d**k. Jy het geen lojaliteit teenoor die players wat jou van die begin af dra nie. Jy het geen vertroue in dai lojale spelers van jou klub nie. As j dan nou soveel players van Thunderballs nader kan julle mos maar julle klub se naam verander na Thunderballs wannabees. Ons weet ons meisies is goed . Maar hulle lojaliteit is wat hulle uitstekend maak
Werk met die meisies wat julle het en maak hulle beter. Help hulle om tot hulle volle potensiaal te ontwikkel ipv Ander coaches se harde werk te vat vir jou gewin. Dus meisies met baie potensiaal maar hulle lojaliteit is een van hulle sterktste punte.
Die wat wel gegaan het na julle toe het n keuse gemaak en dus fine maar moenie probeer afrokkel nie.
Ons groei elke dag en elke jaar en ons bou dit wat ons het.
Kom ons wees lekker sportief en geniet dit. Los die thunder girls uit. Hulle Sal trek die dag as hulle nie Meer gelukkig is nie.
Ciao
Sien julle op die netbalbaan