Olyfenboschkraal Landbou Vereniging

Olyfenboschkraal Landbou Vereniging Olyfenboschkraal Landbou Vereniging (OLV) glo om sy lede se belange op die hart te dra.

OLV is trots om deel te wees van georganiseerde landbou en die skakel te wees vir elke lid tot Agri Weskaap.

n Groot dank aan Weskus Meganisasie wat as borg opgetree het met ons afgelope lede aand.
11/03/2026

n Groot dank aan Weskus Meganisasie wat as borg opgetree het met ons afgelope lede aand.

06/01/2026
05/12/2025
18/05/2025
Minister Ivan Meyer. Baie geluk met u verjaarsdag. Mag dit 'n jaar wees vol seรซninge en goeie gesondheid. Dankie vir wat...
28/03/2025

Minister Ivan Meyer. Baie geluk met u verjaarsdag. Mag dit 'n jaar wees vol seรซninge en goeie gesondheid. Dankie vir wat u vir georganiseerde landbou doen.

๐—š๐—˜๐—Ÿ๐—จ๐—ž๐—ž๐—œ๐—š๐—˜ ๐—ฉ๐—˜๐—ฅ๐—๐—”๐—”๐—ฅ๐—ฆ๐——๐—”๐—š ๐ŸŽ‰ Minister Ivan Meyer

Agri Wes-Kaap wens Minister Ivan Meyer โ€˜n wonderlike verjaarsdag toe! Dankie vir u toegewyde leierskap en onwrikbare ondersteuning van die landbousektor in die Wes-Kaap. U harde werk en verbintenis tot volhoubare landbou dra by tot die sukses van ons landbougemeenskap.

Mag die jaar wat voorlรช vol voorspoed, gesondheid en seรซninge wees! ๐ŸŒพ๐ŸŽ‚

Williston boere. Ons hoop dit kan vir julle 'n verskil maak. Olyfenboschkraal Landbou Vereniging gee hierdie vir julle m...
19/02/2025

Williston boere. Ons hoop dit kan vir julle 'n verskil maak. Olyfenboschkraal Landbou Vereniging gee hierdie vir julle met groot liefde. Baie dankie aan die donateurs.

10/02/2025

๐—”๐—ด๐—ฟ๐—ถ ๐—ช๐—ฒ๐˜€-๐—ž๐—ฎ๐—ฎ๐—ฝ ๐—ฆ๐˜๐—ฟ๐—ฒ๐—ฒ๐—ธ๐—ธ๐—ผ๐—ป๐—ด๐—ฟ๐—ฒ๐˜€๐˜€๐—ฒ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฑ

Ons nooi alle landbouers โ€“ hetsy as lede van landbouverenigings, of as lede van bedryfs - en produsente-organisasies of spesiale verenigings binne die Wes-Kaap uit na hierdie geleentheid.

๐˜ฝ๐™š๐™–๐™ช๐™›๐™ค๐™ง๐™ฉ-๐™’๐™š๐™จ - 26 Feb | ๐™Š๐™ช๐™™๐™ฉ๐™จ๐™๐™ค๐™ค๐™ง๐™ฃ - 27 Feb | ๐™๐™ž๐™š๐™ฉ๐™ฅ๐™ค๐™š๐™ก - 4 Mrt | ๐™๐™ž๐™ซ๐™š๐™ง๐™จ๐™™๐™–๐™ก - 5 Mrt | ๐™‚๐™ง๐™–๐™—๐™ค๐™ช๐™ฌ - 8 Apr | ๐™‹๐™–๐™–๐™ง๐™ก - 8 Apr | ๐˜ฟ๐™ฌ๐™–๐™ง๐™จ๐™ ๐™š๐™ง๐™จ๐™—๐™ค๐™จ - 9 Apr | ๐™‘๐™ง๐™š๐™™๐™š๐™ฃ๐™™๐™–๐™ก - 10 Apr

Volg die skakel om te registreer - https://forms.gle/c7z5RY7DSnhEpS8Y6

10/02/2025

Inskrywings is oop vir die ๐™…๐™ค๐™ฃ๐™œ๐™—๐™ค๐™š๐™ง ๐™ซ๐™–๐™ฃ ๐™™๐™ž๐™š ๐™…๐™–๐™–๐™ง-๐™ ๐™ค๐™ข๐™ฅ๐™š๐™ฉ๐™ž๐™จ๐™ž๐™š!

Is jy (of iemand wat jy ken) โ€™n jong boer wat uitblink in landbou en leierskap? Hierdie is jou kans om erkenning te kry vir jou harde werk en toewyding! ๐Ÿ„๐Ÿšœ

๐Ÿ”—Inskrywingsvorm - http://bit.ly/42O1vZ9
๐Ÿ“žVir meer inligting stuur 'n epos aan [email protected] OF skakel 021 860 3801

Moenie hierdie geleentheid misloop nie!

04/12/2024

Agri Wes-Kaap se wortels is diep in die Wes-Kaapse grond, waar ons al dekades lank saam met ons lede groei en ontwikkel. Kaaplandse Landbou-Unie het geherstruktureer en in 1979/80 was ๐—”๐—ด๐—ฟ๐—ถ ๐—ช๐—ฒ๐˜€-๐—ž๐—ฎ๐—ฎ๐—ฝ gestig. Met โ€˜n geskiedenis van toegewydheid en betroubaarheid, staan ons vandag sterker as ooit. Ons is trots op AWK se pad en op die rol wat ons speel om โ€˜n veerkragtige landbousektor te bou in die Wes-Kaap.

Indien jy wil betrokke raak besoek www.awk.co.za OF stuur โ€˜n epos na [email protected]

04/12/2024

๐˜ฟ๐™ž๐™š ๐™Ž๐™ฉ๐™ง๐™š๐™š๐™ ๐™ ๐™ค๐™ฃ๐™œ๐™ง๐™š๐™จ๐™จ๐™š is โ€˜n belangrike geleentheid en soveel as moontlik landbouers โ€“ hetsy as lede van landbouverenigings, of as lede van bedryfs - en produsente-organisasies en spesiale verenigings binne die Wes-Kaap word die geleentheid gebied om dit by te woon.

Volg die skakel om te registreer - https://forms.gle/c7z5RY7DSnhEpS8Y6

Address

Clanwilliam

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Olyfenboschkraal Landbou Vereniging posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share