Young Diggers

Young Diggers A passionate local rugby club in Citrusdal uniting the community through hard-hitting action and sportsmanship

N geseende verjaardag aan ons Voorsitter meneer Collin Dirks ❤️
22/08/2026

N geseende verjaardag aan ons Voorsitter meneer Collin Dirks ❤️

Nuwe week , Nuwe span , nog harder werk.Ons nooi al ons ondersteuners uit om vir die manne te kom ondersteun die naweek ...
17/08/2026

Nuwe week , Nuwe span , nog harder werk.Ons nooi al ons ondersteuners uit om vir die manne te kom ondersteun die naweek gaan n grootte wees ❤️

Hierdie naweek speel ons Green lillies ons nooi almal uit om die manne te ondersteun diggers bo ❤️🙌
11/08/2026

Hierdie naweek speel ons Green lillies ons nooi almal uit om die manne te ondersteun diggers bo ❤️🙌

Hierdie naweek speel ons Young Blues op karnemelksvlei ons nooi almal uit 🤍
30/07/2026

Hierdie naweek speel ons Young Blues op karnemelksvlei ons nooi almal uit 🤍

Ons is more weer op de meul om n lekker wedstryd te speel teen motounshoek sien uit om almal daar te hê 🫡
24/07/2026

Ons is more weer op de meul om n lekker wedstryd te speel teen motounshoek sien uit om almal daar te hê 🫡

Ons sien julle almal daar vir n lekker derby ❤️🫡
16/07/2026

Ons sien julle almal daar vir n lekker derby ❤️🫡

Hierdie naweek speel ons n lekker derby  teen young eagles ons sien almal daar 💚🤍
10/07/2026

Hierdie naweek speel ons n lekker derby teen young eagles ons sien almal daar 💚🤍

Gister se telling teen synith eagles 💚
05/07/2026

Gister se telling teen synith eagles 💚

Hierdie naweek speel ons teen synith eagles kom ondersteun ons
02/07/2026

Hierdie naweek speel ons teen synith eagles kom ondersteun ons

Address

Citrusdal
7340

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Young Diggers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share