22/10/2026
Perfekte skoot. Bok lê. Maar waar de hel is die bloed?! 🩸👀
Monolities, bonded of loodkern? Drie soorte jagkoeëls, twee manne en natuurlik, twee sterk opinies! 😂
Adriaan en Ruan gesels oor koeëlkonstruksie, vleisskade en jagervarings wat jou dalk twee keer oor jou volgende koeëlkeuse sal laat dink.
🔥 BOSKLETS EP. 19 is NOU op YouTube!
https://youtu.be/SwEvebdh5Mk
Gaan kyk die volle episode en vertel ons: Waarmee jag JY en hoekom? 👇