13/04/2026
So proud to have received an invitation to TOP80 competition in Vryheid, KwaZulu-Natal
16-18 April 2026
SKYFSKIET | TARGET SHOOTING
Anru Robinson is uitgenooi om die 16de-18de April deel te neem aan die SANSSU TOP 80 skyfskiet proewebyeenkoms. Hy verteenwoordig nie net Hoërskool Brackenfell nie, maar ook die Wes-Kaap.
Ons hou duim vas, Anru. Ons is so trots op jou.