17/12/2025
“Vir die jongmanne daar buite, raak deel van ń club, raak deel van die gemeenskap. Daars so baie dinge daar buite wat verkeerd gaan. Kom uit daar, ons weet dit is moeilik, kom veld toe, kom oefen ons is daar vir julle en ons sal julle hande vat.” 🖤❤️🫂