25/07/2026
Wat 'n stryd tot die laaste minuut! 🐾
Die Rooikatte het hul harte op die veld gelos in die Shield Division Final, en hoewel die telling in die Young Legends se guns was (19 - 15), is ons ongelooflik trots op julle veggees.
Ons is onbeskryflik trots op elkeen van julle se deursettingsvermoë hierdie seisoen. Dankie aan die liga, borge en al ons getroue ondersteuners wat die pad saam gestap het.
Vreet hom, katte! 🔴⚫️🏉