02/09/2026
π Elsparkie Kleuterskool se OPE DAG is VANDAG! π
Is jy op soek na βn lekker, aktiewe en opvoedkundige program waar jou kleinding kan leer, speel en nuwe vaardighede ontwikkel? π₯°
Kom kuier vandag by Elsparkie Kleuterskool se Ope Dag en ontmoet ons Cricket Cubs-program! ππ¦ Ons gebruik prettige, ouderdomsgepaste aktiwiteite om kinders se selfvertroue, koΓΆrdinasie, motoriese vaardighede, spanwerk en liefde vir sport te ontwikkel.
π§π§ Vir jong kinders wat graag wil beweeg, speel en leer!
π Cricket Cubs β Bou vaardighede, selfvertroue & spanwerk
π Kom ontmoet ons en vind uit wat ons program vir jou kind kan bied!
π
Vandag β Woensdag, 2 September 2026
β° 16:00 β 18:00
π Elsparkie Kleuterskool β Laerskool Elspark
π Ouers, bring julle kleingoed saam β ons kan nie wag om julle te ontmoet nie! π₯³
π 060 921 0817 / 071 383 6457
π§ [email protected]