Die Viskas Bloemhof

Die Viskas Bloemhof Fish and tackle shop Fishing tackle .Camping.Outdoorgear

Baie geluk julle 3Hoop VISKAS BLOEMHOF se borg geskenk sal jul nutting kan gebruik.
04/05/2026

Baie geluk julle 3
Hoop VISKAS BLOEMHOF se borg geskenk sal jul nutting kan gebruik.

Hierdie jongman ry van Potch af na Kaapstad !!!! Sy groot rede is om vir die Here dankie te sê dat hy nog kan loop en pr...
05/04/2026

Hierdie jongman ry van Potch af na Kaapstad !!!! Sy groot rede is om vir die Here dankie te sê dat hy nog kan loop en praat. Dat hy gesond en Geseënd is. 🙏🏻🙏🏻
Vanaand oornag hy in BLOEMHOF. Hy het by VISKAS aangeklop want alles was reeds vol bespreek!!!!! HY oornag vanaand op ons grasperk!!!!! Hy wil in hierdie tyd wat hy ry in geen gastehuis of bed slaap nie. Hy doen dit vir almal wat siek, haweloos, honger, of met n gebrek sit... STOP by die jongman. Bemoedig hom, bied jou grasperk aan. Koop n coke, blaas net jou hoeter !!!!! Sy naam is Justin🤗🤗

25/03/2026
VISKAS Bloemhof in Prince Street next to Lewis, has received some nice Combos again. Reels have also been lined up. Come...
25/03/2026

VISKAS Bloemhof in Prince Street next to Lewis, has received some nice Combos again. Reels have also been lined up. Come visit us now or over Easter weekend. "Very REASONABLE prices."

We also have nice "snake worms", "Karibas" and "Catfish Candy"

VISKAS Bloemhof in Prince str langs Lewis , het weer lekker Combos ingekry. Katrolle het ook klaar lyn op. Kom kuier by ons nou of oor paas naweek. "Baie BILLIKE pryse. "

Ons het ook mooi "slang wurms" , "Karibas" en "Catfish Candy"VISKAS Bloemhof in Prince str langs Lewis , het weer lekker Combos ingekry. Katrolle het ook klaar lyn op. Kom kuier by ons nou of oor paas naweek. "Baie BILLIKE pryse. "

Ons het ook mooi "slang wurms" , "Karibas" en "Catfish Candy"

Wil net baie dankie sè vir almal se ondersteuning tot dusvèr by VISKAS "BLOEMHOF" die week. Al die "SA ONDERSTEUNERS"  w...
01/02/2026

Wil net baie dankie sè vir almal se ondersteuning tot dusvèr by VISKAS "BLOEMHOF" die week. Al die "SA ONDERSTEUNERS" wil ons ook hartlik bedank" Kom kuier gerus. Ons is elke dag oop tot later vir u gerief.
HOOFSTRAAT, Prince str 59 langs LEWIS

27/01/2026
27/01/2026

Now available by VISKAS BLOEMHOF. !!!

Viskas Bloemhof het weer nuwe water skoene ingekry. Kom kry joune om teleurstelling te voorkom by Viskas Bloemhof Prince...
09/01/2026

Viskas Bloemhof het weer nuwe water skoene ingekry. Kom kry joune om teleurstelling te voorkom by Viskas Bloemhof Prince str. Langs Lewis

Viskas  BLOEMHOF Prince str langs Lewis , het weer mooi SPRINGWURMS In Gekry. Kom kry gerus u wurms vir goeie vangs by V...
06/01/2026

Viskas BLOEMHOF Prince str langs Lewis , het weer mooi SPRINGWURMS In Gekry. Kom kry gerus u wurms vir goeie vangs by VISKAS BLOEMHOF

Address

59 Prince Street
Bloemhof
2660

Opening Hours

Monday 07:15 - 17:00
Tuesday 07:15 - 17:00
Wednesday 07:15 - 17:00
Thursday 07:15 - 17:00
Friday 07:15 - 18:00
Saturday 07:00 - 05:00
Sunday 07:30 - 13:00

Telephone

+27733364440

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Viskas Bloemhof posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Viskas Bloemhof:

Share

Category