Southern Free State Biathlon

Southern Free State Biathlon Run. Swim. Repeat. Southern Free State Biathlon growing future champions one race at a time.

πŸƒπŸ½πŸŠπŸ½β€β™€οΈ Let the countdown begin! Ons is ongelooflik opgewonde dat die nuwe Tweekamp-seisoen op 1 September 2026 afskop!O...
22/07/2026

πŸƒπŸ½πŸŠπŸ½β€β™€οΈ Let the countdown begin!

Ons is ongelooflik opgewonde dat die nuwe Tweekamp-seisoen op 1 September 2026 afskop!

Ons kan nie wag om al die bekende Γ©n nuwe gesigte by die wegspring te verwelkom nie. Daag jou vriend, ouer, kollega of oefenmaat uit en kom ervaar die opwinding, uitdaging en gesonde kompetisie wat tweekamp so besonders maak.

Kom ons maak hierdie seisoen die grootste, sterkste en lekkerste nΓ³g! πŸ’ͺ

πŸ“… Merk die datum: 1 September 2026
πŸ‘Ÿ Trek jou tekkies aan.
πŸŠβ€β™€οΈ Gryp jou swembril.
πŸ… Ons sien jou by die wegspring!



πŸƒπŸ½πŸŠπŸ½β€β™€οΈ The countdown has begun!

We’re incredibly excited that the new Biathlon season kicks off on 1 September 2026!

We can’t wait to welcome both familiar and new faces to the start line. Challenge your friend, parent, colleague or training partner to join you and experience the excitement, challenge and healthy competition that make Biathle so special.

Let’s make this our biggest, strongest and most exciting season yet! πŸ’ͺ

πŸ“… Save the date: 1 September 2026
πŸ‘Ÿ Lace up your running shoes.
πŸŠβ€β™€οΈ Grab your goggles.
πŸ… We’ll see you at the start line!

09/02/2026
Ons deel graag ons hoofkomitee hier op Facebook, sodat almal die gesigte agter die name kan leer ken. Hierdie span werk ...
09/02/2026

Ons deel graag ons hoofkomitee hier op Facebook, sodat almal die gesigte agter die name kan leer ken. Hierdie span werk reeds hard agter die skerms en ons sien daarna uit om hulle betrokkenheid en bydraes ook op ons bladsy uit te lig. Baie dankie aan elke lid vir julle deurlopende ondersteuning en toewyding.

Address

Bloemfontein

Telephone

+27791172690

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Southern Free State Biathlon posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Southern Free State Biathlon:

Shortcuts

Share

Category