02/09/2026
STAFF
Congratulations to Mr Wessel Du Plessis, who will be taking on the role of Director and Head of Rugby Affairs at Grey College from 1 November.
Mr Du Plessis matriculated from Grey College in 2002 and was part of an unbeaten 1st XV rugby team.
He started coaching the U/16A rugby team at the school in 2006. In 2010, he started teaching. From 2014 to 2020, he was the 1st XV rugby coach, before he joined the Blue Bulls Company. During his time as 1st XV coach, Mr Du Plessis coached 110 matches, winning 100, drawing 3, and losing only 7.
Welcome back to your alma mater, Wessel. May your time here be filled with blessings and good fortune.
______
PERSONEEL
Baie geluk aan mnr. Wessel du Plessis wat vanaf 1 November die rol van Direkteur en Hoof van Rugbyaangeleenthede by Grey Kollege gaan inneem.
Mnr. Du Plessis het in 2002 aan Grey Kollege gematrikuleer en was deel van 'n onoorwonne 1ste XV-span.
In 2006 het hy die O/16A-span begin afrig en in 2010 het hy begin onderwys gee. Vanaf 2014 tot 2020 was hy die 1ste XV-afrigter voordat hy by die Blou Bulle-maatskappy aangesluit het. In sy tyd as 1ste XV-afrigter was hy betrokke by 110 wedstryde, waarvan hulle 100 gewen, 3 gelykop gespeel en slegs 7 verloor het.
Welkom terug by jou alma mater, Wessel. Mag seรซn en guns jou volg tydens jou loopbaan hier.
#1855