WJC Hunting

WJC Hunting WJC HUNTING

πŸ† JONG JAGTER, GROOT PRESTASIE! 🦌Baie geluk aan hierdie jong jagter wat met sy eerste bok nie net ’n besondere jagervari...
19/08/2026

πŸ† JONG JAGTER, GROOT PRESTASIE! 🦌

Baie geluk aan hierdie jong jagter wat met sy eerste bok nie net ’n besondere jagervaring beleef het nie, maar sommer ook ’n kompetisie in die Wildland Tydskrif gewen het! πŸŽ‰πŸ‘

Wat ’n ongelooflike prestasie en ’n herinnering wat vir altyd gekoester sal word! 🏹🦌

Baie geluk! Ons is trots op jou! πŸ‘πŸ”₯

18/08/2026
18/08/2026
11/08/2026

🦌08/08/2026 - Motogezi Jagnaweek πŸ•οΈ

Nog ’n lekker jagnaweek agter die rug! 🎯

Lekker tye, lekker lag en baie grappe in die veld en natuurlik hope goeie memories wat saam huis toe gevat is.

Dankie aan die hele Motogezi-span vir ’n onvergeetlike naweek! 🦌πŸ”₯

Tot die volgende jag! πŸ‘Š

11/08/2026

🦌 31/07/2026 - Nog ’n jong jagter, nog ’n eerste bok!🏹

’n Spesiale oomblik wanneer ’n jong man sy eerste bok in die veld kan skiet β€” maar nog meer besonders wanneer Pa en boetie saam deel is van die ervaring. ❀️

Goeie geselskap, mooi herinneringe en ’n eerste bok wat vir altyd onthou sal word!

Baie geluk met jou eerste bok! 🎯

WJC Hunting & Vander Safaris

02/08/2026

🦌 25/07/2026 🦌

'n Dag vol trots, dankbaarheid en mooi herinneringe!

'n seun/kleinseun het sy heel eerste bok geskiet – 'n besondere mylpaal wat altyd sal onthou word.

Oupa, Ouma en Pa het ook elkeen 'n bok geskiet, wat hierdie familiejag nog meer spesiaal gemaak het.

Mooi natuur en herinneringe wat vir altyd sal bly.






van der Walt

WJC Hunting & Vander Safaris
01/08/2026

WJC Hunting & Vander Safaris

27/07/2026

🦌18-07-2026🦌Nog ’n jagnaweek agter die rug vir WJC Hunting & Vander SafarisTwee jaggroepe wat bymekaar gekom het, maar s...
27/07/2026

🦌18-07-2026🦌

Nog ’n jagnaweek agter die rug vir WJC Hunting & Vander Safaris

Twee jaggroepe wat bymekaar gekom het, maar sommer vinnig in een lekker groep verander het!

Wat ’n ongelooflike dag vol goeie geselskap, lekker lag, jagstories en natuurlik daardie spesiale oomblikke in die veld. 🌿🦌

Dis waaroor jag gaan – goeie mense, goeie tye en herinneringe wat lank nΓ‘ die jagnaweek bly!

Dankie aan almal wat deel was van die naweek. Ons sien uit na die volgende een! 🎯πŸ”₯

Address

Bethlehem

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when WJC Hunting posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to WJC Hunting:

Shortcuts

Share