24/01/2026
Kom luister weer na hierdie powerful getuienis en weer geseën met 'n nuwe bondeltjie vreugde.
Hierdie week gesels ek met twee jong getroudes wat hulle baba dogtertjie moes aan die dood moes afgestaan het, die seer wat hulle moes verwerk so ook al die ...