Om Die Berg MTB

  • Home
  • Om Die Berg MTB

Om Die Berg MTB Vir die buitelug entoesias! MTB en Draf/Stap geleentheid vir die hele gesin!

DANKIE OM DIE BERG-FAMILIE. Wat 'n ongelooflike dag was Om die Berg 2026! Ons 3 de Om die Berg en die grootste een nog! ...
03/08/2026

DANKIE OM DIE BERG-FAMILIE.

Wat 'n ongelooflike dag was Om die Berg 2026! Ons 3 de Om die Berg en die grootste een nog!

Geen geleentheid soos hierdie is moontlik sonder mense wat bereid is om hul tyd, energie en harte te gee nie.

🙏 Baie dankie aan:
🚵 Elke deelnemer wat die uitdaging aangepak het.
👏 Elke ondersteuner wat langs die roete aangemoedig het.
🤝 Ons wonderlike borge wat hierdie dag moontlik gemaak het.
👨‍👩‍👧‍👦 Elke ouer en familielid wat gehelp, ondersteun en aangemoedig het.
🦺 Ons waterpuntspanne, mediese personeel, registrasiespan, tydhouers, fotograwe, kosstalletjies, en elke vrywilliger wat agter die skerms gewerk het.
💙 Aan elke persoon wat op enige manier 'n bydrae gemaak het – groot of klein – baie dankie.

Ons is dankbaar vir elke glimlag, elke hand wat gehelp het en elke deelnemer wat die dag so spesiaal gemaak het.

Ons deel dan spoedig fotos van die dag, die wenners, die uitslae en meer!

💙🧡 Ons sien reeds uit na Om die Berg 2027!

Baie dankie dat julle deel is van die Om die Berg-familie. 🙌

🤝 BORG WAARDERING | OM DIE BERG 2026'n Groot DANKIE aan OK Olifantshoek vir julle waardevolle ondersteuning van Om die B...
03/08/2026

🤝 BORG WAARDERING | OM DIE BERG 2026

'n Groot DANKIE aan OK Olifantshoek vir julle waardevolle ondersteuning van Om die Berg 2026.

Dit is danksy borge soos julle dat ons hierdie geleentheid kan aanbied en 'n onvergeetlike ervaring vir elke deelnemer en besoeker kan skep.

Ons waardeer julle bereidwilligheid om in ons gemeenskap en hierdie geleentheid te belê.

💙🧡 Baie dankie dat julle deel is van Om die Berg 2026!
👉 Ondersteun gerus hierdie plaaslike besigheid.

30/07/2026
30/07/2026

🤝 BORG WAARDERING | OM DIE BERG 2026

'n Groot DANKIE aan Lente Handelaars vir julle waardevolle ondersteuning van Om die Berg 2026.

Dit is danksy borge soos julle dat ons hierdie geleentheid kan aanbied en 'n onvergeetlike ervaring vir elke deelnemer en besoeker kan skep.

Ons waardeer julle bereidwilligheid om in ons gemeenskap en hierdie geleentheid te belê.

💙🧡 Baie dankie Elmien en span dat julle deel is van Om die Berg 2026!
👉 Ondersteun gerus hierdie plaaslike besigheid.

30/07/2026

🤝 BORG WAARDERING | OM DIE BERG 2026
'n Groot DANKIE aan EDG Kathu (Noord-Kaap) vir julle waardevolle ondersteuning van Om die Berg 2026.
Dit is danksy borge soos julle dat ons hierdie geleentheid kan aanbied en 'n onvergeetlike ervaring vir elke deelnemer en besoeker kan skep.

Ons waardeer julle bereidwilligheid om in ons gemeenskap en hierdie geleentheid te belê.

💙🧡 Baie dankie JP, Donnie en die hele span dat julle deel is van Om die Berg 2026!
👉 Ondersteun gerus hierdie plaaslike besigheid.

30/07/2026

🤝 BORG WAARDERING | OM DIE BERG 2026

'n Groot DANKIE aan Kalahari Watergat vir julle waardevolle ondersteuning van Om die Berg 2026.

Dit is danksy borge soos julle dat ons hierdie geleentheid kan aanbied en 'n onvergeetlike ervaring vir elke deelnemer en besoeker kan skep.

Ons waardeer julle bereidwilligheid om in ons gemeenskap en hierdie geleentheid te belê.

💙🧡 Baie dankie Thys en Liz dat julle deel is van Om die Berg 2026!

👉 Ondersteun gerus hierdie plaaslike besigheid.

📌📌📌Onthou asb dat aanlyn inskrywings vandag sluit! Ons wil julle graag aanmoedig om klaar aanlyn in te skryf omdat dit d...
29/07/2026

📌📌📌

Onthou asb dat aanlyn inskrywings vandag sluit! Ons wil julle graag aanmoedig om klaar aanlyn in te skryf omdat dit die dag vir ons en die admin net bietjie makliker maak!

Ons is baie opgewonde oor die groot hoeveelheid deelnemers wat ons hierdie jaar gaan verwelkom!

Van julle is al hier vir die 3de jaar en sommige splinternuut! Ons sien uit!

🚨 AANDAG! AANLYN INSKRYWINGS SLUIT BINNEKORT! 🚨

Die wagtyd is amper verby! ⏳

Aanlyn inskrywings vir Om die Berg MTB & Draf/Stap sluit op WOENSDAG, 29 JULIE 2026.

Moenie wag tot die laaste oomblik nie – skryf vandag nog in en verseker jou plek! 💪🚴🏃

🌄 Datum: 1 Augustus 2026
📍 Plek: Olifantshoek

✅ Medaal vir elke deelnemer wat klaarmaak
✅ Waterpunte op die roetes
✅ Heerlike kosstalletjies
✅ Pret vir die hele gesin

Bring jou familie, vriende en oefenmaats en kom geniet 'n ongelooflike dag in die natuur! 🌿

👉 Skryf nou in voordat aanlyn inskrywings sluit!
https://forms.gle/EFra9soGDezQguYF6

Address

Olifantshoek

8450

Telephone

+27736005927

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Om Die Berg MTB posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Om Die Berg MTB:

Shortcuts

  • Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility?

Share