Rebels R. F. C

Rebels R. F. C Rural Rugby Team ��

Vir die heel eerste keer vandat Rebels bestaan sal ons hierdie naweek kragte meet teen Adias RFCOns sien uit n klipharde...
23/03/2026

Vir die heel eerste keer vandat Rebels bestaan sal ons hierdie naweek kragte meet teen Adias RFC

Ons sien uit n klipharde liga wedstryd .Ons hoop om hierdie naweek almal te vermaak op Klippies Park .

Kom gerus en kom geniet die dag saam met die Rebels Familie .






Red ❤️white🤍 blue💙 Rebels through and through

Happy 20th Birthday Jolan Edward Francis May your day be filled with much laughter and many good memories 🫂💙❤️Here's to ...
10/01/2026

Happy 20th Birthday Jolan Edward Francis

May your day be filled with much laughter and many good memories 🫂💙❤️

Here's to the next 20 years CHOICE 🥳🍾🥂

💙❤️🤍📌

Baie geluk met jou 21ste verjaarsdag Heinrich Rex 🥳Mag jou seëninge oorvloedig op jou neerdaal ❤️Rebels is so trots op d...
09/01/2026

Baie geluk met jou 21ste verjaarsdag Heinrich Rex 🥳
Mag jou seëninge oorvloedig op jou neerdaal ❤️

Rebels is so trots op die jongman wat jy geword het .Ons is ewig dankbaar vir elke game wat agter jou rug is 🤍💙🙏

Gaan groot 🥳🍾
💙🤍❤️📌

Hiep hiep Hooray 🍾🥳🥂Veels geluk met die herdenking van U geboortedag Mr Chair 🥳🫂❤️Mag vandag die begin wees van n baie m...
01/01/2026

Hiep hiep Hooray 🍾🥳🥂

Veels geluk met die herdenking van U geboortedag Mr Chair 🥳🫂❤️
Mag vandag die begin wees van n baie mooi oes .
Mag U die vrugte pluk van die sade wat U lank terug gesaai het .

Baie duisend dankies vir alles wat U vir ons doen ,die club waardeer U so baie .
Dankie dat U altyd ons kies ten spyte van alle uitdagings

Geniet vandag ons Chairman

Rebels is lief vir jou

❤️💙🤍

Hartlik geluk met jou verjaarsdag vandag Adrian 🥳🍾❤️Mag die goedheid en guns van ons koning jou altyd agtervolg .Dankie ...
15/12/2025

Hartlik geluk met jou verjaarsdag vandag Adrian 🥳🍾❤️

Mag die goedheid en guns van ons koning jou altyd agtervolg .
Dankie dat jy so belangrike skakel in die Rebels ketting is .Ons is baie trots op jou harde werk 🫂

💙🤍❤️

Geniet 32 🥳🍾

Baie geluk met jou verjaarsdag wat gister was Bradwill Meiring Mag die Here jou geweldig seën en altyd omring met Sy lie...
15/12/2025

Baie geluk met jou verjaarsdag wat gister was Bradwill Meiring
Mag die Here jou geweldig seën en altyd omring met Sy liefde .
Jys n groot aanwins by ons Klub .Ons is baie trots op jou Buddy .

Geniet 22 🍾🥳

Die perfekte voorbeeld van "Dinamiet kom in klein pakkies" 👊Veels geluk met jou verjaarsdag Gillian Meiring .Vanoggend b...
02/12/2025

Die perfekte voorbeeld van "Dinamiet kom in klein pakkies" 👊

Veels geluk met jou verjaarsdag Gillian Meiring .Vanoggend bid ons dat die Here sy ryke seën oor jou sal stort .
Ons bid dat jou hartsdrome n werklikheid sal word🙏❤️

Die man agter die Eskom oond 😍

Rebels se eie Grant Williams 👊🤛🥰



💙🤍❤️

Baie geluk met die herdenking van jou geboorte dag Jansen Heinrich Mag die Here jou geweldig seën in jou nuwe lewensjaar...
15/11/2025

Baie geluk met die herdenking van jou geboorte dag Jansen Heinrich
Mag die Here jou geweldig seën in jou nuwe lewensjaar .
Rebels R. F. C sê uit hul harte vir jou dankie vir alles .
Jou gesindheid ,jou leierskap en jou toegewydheid.
Jys werklik n Yster , Rebels se Yster .

Lekker verjaar 💙🤍❤️

07/11/2025

Graag betuig ons as die Rebels R. F. C familie ons innige medelye aan Sakkie Opperman Towerkop Tigers Towerkop Tigers Rugby Klub met die afsterwe van een van hul geliefde bestuurslede .
Ons is so jammer vir julle verlies .

Ons d**k aan elke speler ,ondersteuner en familie-lid wat hierdeur geraak word ❤️

Mag ons Skepper julle vertroos en styf vashou in hierdie tyd van rou .

Rebels groete ❤️💙🤍

04/11/2025
Geseënde verjaarsdag aan Jou Adene Elvinio Blignault .Mag die vreugde klokke altyd in jou hart lui .Goedheid en guns op ...
10/10/2025

Geseënde verjaarsdag aan Jou Adene Elvinio Blignault .Mag die vreugde klokke altyd in jou hart lui .Goedheid en guns op jou lewe .

Ons is so trots op jou❤️🥳 .

Liefe jou altyd .

Rebels groete 💙🤍❤️🙏

Address

Rietfontein, Buffelskloof, Langverwacht, Kruisrivier
Limerick

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rebels R. F. C posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category